Gebruik En Sorg; Voor Gebruik; Gebruik En Versorging - Mellerware CJ100BK Manual

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder
toesig laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak
nie gebruik handvatsels of knoppe want dit
kan lei tot ernstige brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele
gebruik soos kantore,hotelle motelle en
gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik
deur vermindered fisiese verstandelike
vermoens of gebrek aan ervaring of kennis
tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and
kinders moet altyd toesig he om te verhoed
dat hulle met die toestel speel.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel
word voor gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as
die parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik
word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word
terwyl dit in werking is of in die muurprop
gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit
toegemaak word me foelie of soortgelyke
materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevo-
er as dit nie in gebruik is nie en laat dit heelte-
mal afkoel voordat dit skoongemaak word. As
dele afgehaal word of toegevoeg word, moet
die toestel nie in werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van
kinders gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor
dit gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig
wees wanneer in gebruik en moet buite
bereik van kinders gehou word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan
ontkoppel van die muursok en gooi n kom-
buis vadoek oor.
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifi-
seerde tegnikus gediens word.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit
deur die diensagent of `n gekwalifiseerde
person vervang word om brandgevaar te
verhoed.
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om
instruksies te volg lewer die waarborg nul en
leemte.
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer
gebruik word maak alle parte skoon wat met
kos in aanraking kom soos voorgeskryf in
skoonmaak artikel.

3.2. Gebruik en Versorging

3.2.1. Maak die deksel van die ketel oop en
vul met gelangde hoeveelheid water. (Min.
kapasiteit is 0.5L en max. kapasiteit is 1.7L).
In harde water gebiede gebruik gesuiwerde
of gefiltreerde water om die opbou van
kalk te verhoed. (Let wel: Jy kan die ketel
volmaak deur die tuit maar wees versigtig
om nie oorvol te maak. Gebruik die water
indikasie om seker te maak).
3.2.2. Maak die deksel toe tot dit in posisie
klip. Plaas die ketel op die basis en prop in
Elektries uitlaat.
3.2.3. Om die ketel aan te sit , druk die aan/
af knoppie na posisie 1. (BELANGRIK):
Moenie te veel druk op die knoppie plaas
nie). Die ketel sal automaties afskakel as die
kooktyd verstryk het. Die kooktyd kan enige
tyd onderbreek word deur die aan/af knoppie
na posisie O te druk.
3.2.4. Gooi die water stadig en versigtig.
As U die water weer wil kook laat die ketel
afkoel vir `n minuut.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido