Mellerware HORIZON Manual De Instrucciones página 14

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2. 3. 3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Moenie stoof skuif tydens gebruik .
2.3.5. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is nie
2.3.6. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2.3.7. Om die kleefvrye basis van die pan wat in die
oond is in goeie toestand te hou , moenie metaal
of skerp gereedskap daarop gebruik nie.
2.3.8. Wees versigtig want oond word baie warm.
2.3.9. Ontkoppel die toestel van die kragtoevoer wan-
neer dit nie is nie In gebruik is nie en voordat u
enige skoonmaaktaak onderneem.
2.3. 11. Stoor buite bereik van kinders
2. 3.13. . Moenie stoor as dit nog warm is nie
2.3.14. Moet nooit die toestel sonder toesig laat wan-
neer dit gebruik word en hou buite bereik van
kinders , aangesien dit 'n elektriese toestel is
wat hoë temperature bereik en ernstige brand-
wonde kan veroorsaak.
2.3. 5. Wees versigtig met die hantering van houers wat
vloeistowwe bevat wat in hierdie apparaat verhit
word, aangesien dit kan kook
2.3.16. As die toestel aan die brand slaan
pel onmiddelik van die hoofprop en gebruik die
deksel om vuur te smoor of gooi toe met `n
groot doek. MOET NOOIT WATER GEBRUIK NIE
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die diensa-
gent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik en sorg:
Gebruik van oond:
3.2.1. Koppel aan die muurprop. Maak seker dat die muurto-
evoer se kragtoevoer dieselfde is as die spanning op die
graderingsetiket
3.2.2. Die krag lig sal aangaan
3.2.3. Wanneer u die oond vir die eerste keer gebruik, verhit
die oond vir 10-15 minute sonder enige voedsel in die
oond. As 'n ligte reuk of rook voorkom, moenie bekom-
merd wees nie, want dit is normaal.
Gebruik van plate:
3.2.4. Plaas pot op die stoofplaat.
3.2.5. Draai kontrole na gewenste stelling
3.2.6. Na kookproses draai kontrole na AF posisie
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Maak seker al die kontroles is in die AF posisie
3.3.2. Ontkoppel van hoof kragtoevoer
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel van die kragtoevoer voor skoonmaak begin
4.2. Maak die apparaat skoon met 'n klam lap met 'n paar
druppels opwasmiddel en droog dan af. VERSIGTIG! Die
stoof mag glad nie in water gedompel word nie
4.3. Moet nie oplosmiddels, of produkte met 'n suur of basis
pH soos bleikmiddel of skuurprodukte gebruik vir die
skoonmaak van die apparaat nie.
4.4. Moet nooit die apparaat in water of enige ander vloeistof
dompel of onder lopende water hou nie
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as
toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die koord
en prop vervang word
, ontkop-

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

27803wh

Tabla de contenido