Veiligheidsadvies En Waarskuwings - Mellerware Tempo Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 8
Afrikáans
Prutpot
TEMPO
Liewe kliënt,
Baie dankie dat jy gekies het om 'n Mellerware-
handelsmerkproduk te koop..
Danksy sy tegnologie, ontwerp en funksionering,
asook die feit dat dit die strengste gehaltestan-
daarde oortref, word die uiters bevredigende
gebruik daarvan en 'n lang produkleeftyd hiermee
verseker.
Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur voordat
jy die toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige
verwysing. Versuim om hierdie instruksies nou-
keurig na te volg en waar te neem, kan 'n ongeluk
veroorsaak.
VEILIGHEIDSADVIES EN
WAARSKUWINGS
- Maak al die dele van die produk
voor gebruik skoon wat met
voedsel in aanraking sal kom
soos aangedui in die skoon-
maakafdeling.
- Hierdie toestel is slegs vir
huishoudelike gebruik en nie
vir professionele of industriële
gebruik nie. Dit is nie bedoel vir
gebruik nie deur gaste in gas-
vryheidsomgewings soos bed-
en-ontbyt, hotelle, motelle en
ander tipes woongomgewings,
selfs in plaashuise, kombuisper-
soneelareas in winkels, kantore
en ander werksomgewings.
- Hierdie toestel kan gebruik
word deur mense met beperkte
fisiese, sensoriese of verstan-
delike vermoëns of 'n gebrek
aan ondervinding en kennis as
toesighouding of instruksies
rakende die veilige gebruik van
die toestel aan hulle verskaf is
en hulle die betrokke gevare
verstaan.
- Hierdie toestel kan gebruik
word deur kinders vanaf 8 jaar
en ouer as toesighouding of
instruksies rakende die veili-
ge gebruik van die toestel aan
hulle verskaf is en as hulle die
betrokke gevare verstaan.
- Skoonmaak en gebruiksonder-
houd sal nie deur kinders ge-
doen word nie, tensy hulle ouer
as 8 is en onder toesig is.
- Hou die toestel en sy koord bui-
te die bereik van kinders jonger
as 8 jaar.
- Hierdie apparaat is nie ‚n speel-
ding nie. Toesighouding vir
kinders word aanbeveel om te
verseker dat hulle nie met die
toestel speel nie.
- Skakel die toestel af en diskon-
nekteer dit van die hoofkrag-
leiding voordat die toebehore
verander word of die bewegen-
de onderdele tydens gebruik in
werking gestel word.
- Indien die koppeling aan die
hoofkragleiding beskadig is,
moet dit vervang word. Neem
die toestel na ‚n gemagtigde
tegniese ondersteuningsdiens.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido