6. Anomalieë en herstel:
6.1. Neem die toestel na 'n gemagtigde ondersteuning-
sentrum as die produk beskadig is of ander probleme
ervaar.
6.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet dit
vervang word
7. Troubleshooting
Number Probleem
1.
Klere vat te lank om droog
te word(180min)
2.
Die toestel het opgehou
werk
3.
Kragaanwyser lig is nie
aan nie en die toestel werk
nie.
8. Herwinning
8.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding moet nie met
algemene huishoudelike afval gemeng word nie.
Vir behoorlike herwinning, neem hierdie produkte
na u naaste kantoor vir Creative Housewares,
waar dit gratis aanvaar word vir herwinning.
8.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike
vullisdiens vir nadere besonderhede oor u naaste
aangewese versamelingspunt. Korrekte
produkverwydering bespaar hulpbronne en voorkom
negatiewe gevolge vir menslike gesondheid
en die omgewing.
Rede
1. Klere is te dik.
2. Klere is nie deur die wasmasjien se spin siklus nie
3. Die bedecking is nie toe en warm lug gaan uit
1. Die lugtoevoer of -uitlaat word deur klere of ander voorwerpe
geblokkeer en die oorverhitting beskerming het die toestel afges-
kakel.
2. Die ingestelde tyd het voltooi en die toestel afgeskakel.
1. Daar was `n kragonderbreking.
2. Die krag kring het gesmelt of gebreek.
3. Die toestel se termostaat het gesmelt of gebreek.