vereiste nie maar word aanbeveel.
3.6.10. Wanneer groot stukke gekook word hou dit laer as 2/3
van die pot en gooi toe met vloeistof. Indien nodig sy
vleis in twee stukke
3.7 Na gebruik:
3.7.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer.
3.7.2. Maak skoon soos in skoonmaak seksie
3.8. Dra handvatsels:
3.8.1. Die Toestel het hanvatsels and die kante van die prutpot
vir maklike dra.
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer en laat heeltemal afkoel
voor skoonmaak begin.
4.2. Die keramiek pot kan met warm seep water gewas
word. Dit kan ook geweek word met water binne in
maar die pot mag nie water staan nie.
4.3. Die buitkant kan met `n sagte klam doek skoongemaak
word. Moenie in water druk nie
4.4. Geen oplosmiddels of skuurprodukte mag gebruik word
nie.
4.5. Moenie in water druk of onder lopende water hou nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as
toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die toestel
vervang word volgens waarborg