Joolz Hub cocoon Manual De Instrucciones página 42

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 20
AFRIKAANS
BELANGRIK: LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK
EN HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG.
WAARSKUWING
+ Versuim om dié waarskuwings en
instruksies te volg kan ernstige besering
of die dood tot gevolg hê.
+ Die Joolz Hub-kokon is geskik vir 'n
kind wat nie alleen kan regopsit, omrol
of hom-/haarself op sy/haar hande
en knie kan opdruk nie.
+ Maksimum gewig van die kind: 9 kg.
+ Dié produk is slegs geskik vir 'n kind
wat nie sonder ondersteuning kan
regopsit nie.
+ Gebruik altyd die weerhoudingstelsel.
+ Moet nooit die kind sonder toesig laat
nie.
+ Maak seker dat al die sluittoestelle
gekoppel is vóór gebruik.
+ Om besering te vermy, maak seker dat
die kind weggehou word wanneer dié
produk oop- en toegevou word.
+ Gebruik slegs op 'n ferm, horisontaal-
gelyk en droë oppervlak.
+ Moenie die kind toelaat om met hierdie
produk te speel nie.
+ Moenie toelaat dat ander kinders
sonder toesig naby die kokon speel
nie.
+ Gaan vóór gebruik die Joolz Hub-
sitplek en -kokon na vir defekte, skade
en slytasie.
+ Moenie dit gebruik as enige deel van
die kinderwaentjie gebreek, geskeur of
weg is nie.
+ Hou die Joolz Hub weg van oop vure
of ander hittebronne, soos elektriese
staafverwarmers, gasvure, ens.
+ Maak vóór gebruik altyd seker
dat die bufferstaaf korrek aan die
kinderwaentjie gekoppel is.
42
Joolz - Hub - Manual - cocoon - INT.indd 42
+ Die kind in die kokon se kop moet nooit
laer as sy/haar liggaam wees nie.
+ Moenie 'n ekstra matras bo-op die
matras wat deur Joolz verskaf is, plaas
nie.
+ Dié produk is nie geskik vir hardloop of
skaats nie.
17-05-18 12:20

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Productos relacionados para Joolz Hub cocoon

Este manual también es adecuado para:

900102

Tabla de contenido