Taurus 968100 Manual Del Usuario página 10

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

versigtig as sop en bredies gekook word laat die stoom
dan self uitkom.
NEEM KENNIS:
Tydens gebruik sal `n ligte reuk bespeur word wat net
die brand van vervaardigers oorskot is. Dit is normal en
het geen invloed op die voedsel en sal verdwyn na `n
paar gebruike
BELANGRIK:
Verseker die stoomklep is in die "sealed" posisie voor
die kookproses begin anders sal die toestel nie druk
opbou nie.
3.5 Na gebruik:
3.5.1. Laat toestel afkoel.
3.5.2. Ontkoppel die toestel van hoof krag toevoer
3.5.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel die toestel van hoof krag toevoer en laat
afkoel voor skoonmaak begin.
4.2. Verwyder lekbak van toestel en was met warm wa-
ter en maak deeglik droog voor dit weer gebruik word.
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n klam lap
skoon en moet glad nie in water gedruk word nie
4.4.Maak deksel met sagte klam lap skoon en moet
heeltemal droog wees voor gebruik.
4.5. Maak die pot met warm water skoon en `n ligte
wasmiddel. Geen skuur produkte mag gebruik word
nie wat dit sal die oppervlakte van die pot beskadig.
4.67. Die toestel mag nie onder lopende water gewas
word nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg
968100_IM.indd 10
04-Jul-17 12:33:12 PM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido