3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.1.3. Heg lekbak aan die toestel soos verwys in
diagram. Die lekbak sal al die vloeistof opvang wat deur
die stoom gegenereer word.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. .Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
3.2.3. prop in elektriese uitlaat
3.3 Verbruining/Seel:
3.3.1. Voor kookproses begin is dit belangrik om vleis
te seel en te verbruin
3.2.2. Kook vleis effens in a braaipan of pot voor druk
kook begin
( Maak seker die vleis is effens verbruin aan die bui-
tekan en nog rou binne).
Gebruik:
3.4.1. Verwyder pot, voeg bestandelel by (maak seker
die vleis is eers verbruin) voeg water by en moet nooit
die pot meer as 4/5 van die kapasiteit vul nie
3.4.2. Plaas die pot terug in die toestel en verseker die
buitekant van pot is skoon en droog.
3.4.3. Draai pot effens om te verseker dit maak kontak
met plaat.
3.4.4. Plaas deksel op en seel soos volg:
a. Maak seker die seelring is reg in plek op die deksel
b. Plaas deksel in oop posisie en draai antikloksgewys
na toe posisie
3.4.5. As deksel stewig toe is gebruik die beheer
paneel.
3.4.6. Wanneer die kos tipe wat gekook word verskyn
druk die knop om proses te begin.
3.4.7. Die druk koker sal `n paar minute vat om druk
op te bou en wanneer die druk bereik is sal die tyd
begin aftel.
3.4.8. Die kooktyd word aangedui met `n "P" gevolg
deur die oorblywende kooktyd.
bv. "P .15" vir hoender.
3.4.9. Die kooktyd is verstelbaar in inkremente van 1
min tussen 3 – 60 min,na gelang van funksie wat is
gekies is.
Neem kennis: Die verbruin/seel funksie kan nie begin
word as die pot nie in die toestel is nie. Die produk sal
968100_IM.indd 9
oorverhit. Gebruik ook olie vir die verbruining
3.4. Normale kook funksie:
3.4.1. Voeg bestandele in die pot wanneer dit in die
basis is. Moenie vloeistof in die basis eenheid mors
nie. As dit gebeur skakel die toestel af, ontkoppel van
muurprop en maak skoon.
3.4.2. Behalwe wanneer rys gekook word, Moenie die
bestandele oor die MAX merk laat gaan nie. Voedsel
wat uitsit mag nie oor die 3/5 merk gaan nie.
3.4.3. Sit die deksel op en draai deur die handvatsel te
gebruik. Draai kloksgewys tot deksel in plek hak.
3.4.4. Druk die funksie knop om die kooktyd te kies..
Druk 2 maal : 1-10 min Druk 3 maal: 11-20 mins Druk
4 maal: 21-40 mins Druk 5 maal: 41-90 mins
3.4.5. Om `n langer waarde in die reeks te keis druk
die tyd knoppie om die kooktyd te vermeerder BV – Om
27 min kooktyd te keis, gaan na 21 – 40 min en druk
dan die tyd knoppie tot 0:27 op die vertoonvenster
verskyn. Kie druk koker sal warm word en die kook
roses sal begin.. Wanneer die druk bereik word, sal die
druk automaties gehou word. Kooktyd begin nou en
die aftel op die vertoon venster.
3.4.6Nadat die kook funksie gekies is, kan jy kooktyd
bysit deur die tyd knoppie aanhoundend te druk tot
die gewenste kooktyd op die vertoon venster gewys
word.. Die kooktyd kan van 5 min to en met 120min
gestel word vir rys, vleis, groente en bredies
3.4.7. Na kooktyd gekies is, kan die kooktyd vertraag
word to en met 2 ure deur die tyd/vertraag knoppie te
druk tot gewenste tyd bereik word. Aftel sal begin as
die (:) begin flits
3.4.8. Wanneer kook proses klaar is sal die pot
automaties na hou warm toe oorskakel. Die warm in-
dikasie lig sal aangaan. Om na hou warm oorteskakel
kanselleer die kooktyd deur die hou warm/kanselleer
knoppie te druk. Na die kook proses kan die druk
uitgelaat word of los dat dit self uitlaat.. As die resep
se laat druk self uitlaat druk dan die staanby knoppie en
ontkoppel van muurprop. As die resep se laat die druk
uit gebruik `n handskoen en draai na VENT om stoom
uit te laat.
3.4.9. Druk is heeltemal uit as jy geen stoom meer
hoor of sien nie.. Die deksel sal maklik oopmaak as
daar geen stoom in is nie deur dit anit kloksgewys te
draai. Die deksel sal nie oopmaak as daar nog stoom
in die pot is nie.
WAARSKUWING: Hou jou gesig weg van die klep waar
die stoom uitkom en dra altyd oond handskoene. Wees
04-Jul-17 12:33:12 PM