2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22 Kragkoord moet gereeld ondersoek word Vir
tekens van skade, en as die tou beskadig is, moet
die apparaat nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie die prop met nat hande aanraak nie..
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word
_IM.indd 7
2.4. Diens:
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking
kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. .Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
3.3 Gebruik:
3.3.1. Maak seker dat die toestel is afgeskakel en (die
beheer lampe is af.).
3.3.2. Haal die deksel van die diep braaier af
3.3.3. Verwyder die braai mandjie en vul die emalje pot
met olie (maksimum). Die vulvlak moet tussen
die minimum en die maksimum vlak wees. Sit die
deksel weer op.(Wanneer voedsel in die olie ge-
plaas word, moet die olie nie die maksimum vlak
oorskry nie). As jy vet gebruik, verdeel dit in klein
stukkies en plaas dit op die vloer van die diepbraai
pot Onder geen omstandighede moet jy die vet in
die diep braai pot plaas nie.
3.3.4. Sit die prop in 'n 230V, 50Hz krag prop Die krag-
beheer lampjie lig op. Stel die gewenste temper-
atuur in deur die temperatuurbeheer te draai.
3.3.5. Die hitte beheer lamp gaan aan. Sodra die
ingestelde temperatuur bereik is, gaan die hitte
beheer lamp af. Lig die deksel af en sit die braai
mandjie met die kos in en wees
versigtig die olie is warm. As jy die tydhouer wil
gebruik, draai die tyd na Die verlangde tyd. (Die
seer)
3.3.6. Die hitte kontrole lamp sal verskeie kere aan en
af skakel tydens die braai. Dit is normaal en dit dui
-
20-Jun-17 10:47:03 PM