Voor Gebruik; Gebruik En Sorg - Taurus 903400 Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

lewer die waarborg nul en leemte
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon soos in skoonmaak seksie.

3.2. Gebruik en sorg:

3.2.1. Om te Laai:
3.2.1.1. Die toestel kan direk van die adapter gelaai word
(Fig.2),of op die laai basis (Fig.3).
3.2.1.2. Laai die batterye vir 10 ure voor gebruik en die
werking tyd is 40 minute
3.2.1.3. Moenie langer as 24 uur laai nie, en maak seker die
toestel is af terwyl dit laai
1
2
1
0
3
3.2.2. Epileer
3.2.2.1. Epileer is makliker na `n bad of stort
3.2.2.2.Met eerste gebruik toets eers op `n area met min
haargroei.
3.2.2.3. Vir Goeie resultate moet die hare nie langer as 10mm
wees nie
Epileer lang hare:
Sny hare korter tot 10mm en begin dan epileer
Onderarm en bikini lyn:
-Die toestel kom met Sensitiewe area cap (Fig.6)
-Skakel aan en gebruik spoed 2
-Rek vel met vry hand.
-Plaas die toestel loodreg op die vel en die aan/af skyf wys in
die rigting wat jy die toestel gaan beweeg.
-Beweeg die toestel stadig oor die vel, teen die haargrein..
-Bikini ly word gedoen soos in (Fig.8)
-Onderarms word gedoen soos in (Fig.7)
-verwyder sensitiewe area cap na gebruik
403900_IM.indd 7
2
4
2
1
0
5
90
7
3.2.3. Skeer
3.2.3.1Gebruik die skeer kop of sensitiewe areas te skeer,
soos onderarms en bikini lyn
3.2.3.2. Druk die vrylatings knoppie en trek die ko af van die
toestel (Fig.9).
3.2.3.3. Plaas die skeer kop op die toestel en druk tot dit in
plek clip ("click").
3.2.3.4. Skakel aan.
3.2.3.5. Plaas die skeerkop op die vel en beweeg stadig teen
die haar groei
9
11
90
13
6
8
10
12
14
2017/04/10 9:20:38 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido