Mellerware GRANDE PRESS Manual Del Usuario página 6

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat
dit skoongemaak word. As dele afgehaal word of toe-
gevoeg word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2.3.7.Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2.4. Diens:
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.1.3. Vir Goeie resultate smeer kookolie liggies op
plate of sproei met (Spray en Cook).
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Prop die toestel in muurprop
3.2.2. Die krag indikasie liggie sal aankom.
3.2.3. Stel die temperatuur .
3.2.4. Maak die toestel toe
3.2.5. Tydens gebruik sal die gereed liggie aan en af
skael
3.2.6. Maak die toestel oop en plaas toebroodjie, vleis
of ander kosse op die onderste plaat
3.2.7. Wanner kos gekook is na wense verwyder met
28560_IM.indd 6
All manuals and user guides at all-guides.com
die hulp van `n houtspaan of soortgelyke gereedskap
3.2.8. Wanner klaar gekook het, onkoppel van muur-
prop en laat toe om af te koel
3.3. Oop braai funksie:
3.3.1. Plaas die toestel op `n skoon , gelyke opperv-
lakte
3.3.3. Druk die vrylating hefboom
3.3.4. Lig die handvatels van die boonste kant en bring
na 180° sodat die deksel en handvatsels op die tafel le
en die plate is in lyn met mekaar.
3.3.5. Gebruik soos `n oop braai om te kook
3.4. Na gebruik:
3.4.1. Kies die minimum posisie "MIN" met behulp van
die termostaat beheer.
3.4.2. Laat toestel om af te koel.
3.4.4. Maak die apparaat skoon soos beskryf in die
skoonmaak afdeling
4. Skoonmaak:
evoer en laat dit heeltemal afkoel voor die onderneming
van enige skoonmaak taak.
4.2. Maak die lekbak met 'n klam lap skoon en droog.
4.3. Maak die buitenste dele van die apparaat met 'n
klam lap met 'n paar druppels van wasgoed vloeistof
skoon en dan droog af. VERSIGTIG! Moenie elektriese
dele van die toestel in enige vloeistof dompel nie.
4.4. Moenie oplosmiddels, of produkte gebruik met 'n
suur of basis pH soos bleikmiddel, of skuur produkte,
vir die toestel skoonmaak.
4.5. Dompel nooit die toestel in water of enige ander
vloeistof of plaas dit onder lopende water.
-
05-Jul-17 4:00:03 PM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido