Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop
Danksy die tegnologie,ontwerp end werking en die feit
dat dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde, is
u verseker van `n volle bevredigende gebruik en lang
produklewe
5
1. Parte beskrywing
1. Boonste behuising
2. Kook plaat
3. Rooi indikasie lig
4. Groen indikasie lig
5. Veiligheids slot op handvatsel
2. Belangrike veiligheidsvoorsorg
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word
Maak al die parte wat met kos in aanraking kom deeglik
skoon voor gebruik
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of
aan vlambare material raak, insluitende gordyne as dit
in werking is
2.1.7 .
2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
3
4
1
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak seker
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die
multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel
is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
2
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra,
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of ver-
strengel nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.
2.1.23.Moenie die prop met nat hande hanteer nie
.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.3Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.