SKOONMAAK
- Diskonnekteer die toestel van die hoofkraglei -
ding en laat dit afkoel voordat enige skoon-
maaktaak aangepak word.
- Maak die toerusting skoon met 'n klam lap met
'˜n paar druppels opwasmiddel op en laat dit
dan droog word.
- Moenie oplosmiddels of produkte gebruik met
'n suur- of pH-basis soos bleikmiddels of skuur -
middels om die toestel skoon te maak nie.
- Moenie toelaat dat water of enige ander
vloeistof in die lugopenings beland nie om
skade aan die binneste onderdele van die
apparaat te vermy.
- Moenie die apparaat in water of enige ander
vloeistof dompel nie of dit onder lopende
water plaas nie.
- Wees baie versigtig wanneer jy die lemme
skoonmaak aangesien hulle baie skerp is.
- As die toestel nie in 'n goeie toestand is nie,
kan sy oppervlakte die gebruiksleeftyd van
die toestel aansienlik verminder en die toestel
gevolglik onveilig kan wees om te gebruik.
- Die volgende items kan in 'n skottelgoedwasser
gewas word deur 'n ligte skoonmaakprogram
te gebruik:
- Fles
- Beker
- Deksel
- Droog dan alle dele af voor die montering en
berging daarvan.
SELFREINIGENDE FUNKSIE:
- Plaas water en 'n bietjie opwasmiddel in die fles.
- Kies die funksie "turbo".
VERWYDERBARE LEMME VIR EFFEKTIEWE
SKOONMAAK:
- Ontkoppel die apparaat uit die hoofkragstroom
en laat dit afkoel voordat enige skoonmaakwerk
onderneem word.
- Maak die flesbasis los deur dit antikloksgewys
te draai. (Fig.3).
- Verwyder die lemstel, die lemseëlring, die
flesbasis en maak dit skoon. (Fig.4).
- Ná skoonmaak, plaas die lemstel terug en draai
die lemseëlring in die teenoorgestelde rigting.
AFWYKINGS EN HERSTEL
- Neem die apparaat na 'n gemagtigde tegniese
ondersteuningsdiens indien die produk beskadig
is en of daar enige ander probleme is. Moenie
probeer om die apparaat self uitmekaar te haal
of dit te herstel nie aangesien dit gevaarlik kan
wees.
VIR EU-PRODUKWEERGAWES
EN/OF IN GEVAL DIT IN JOU
LAND VERSOEK WORD:
EKOLOGIE EN HERWINNING VAN DIE
PRODUK
-
Die materiale waaruit die verpakking van hier-
die toestel bestaan is ingesluit in 'n versame-
-
jy verkies om ontslae te raak daarvan, gebruik
geskikte publieke herwinningshouers vir elke
soort materiaal.
Die produk bevat nie konsentrasies van
middels nie wat as skadelik vir die omgewing
-
beskou word.
Hierdie simbool beteken dat as jy van die
produk ontslae wil raak sodra sy
werkleeftyd geëindig het, dit na 'n
gemagtigde afvalagent geneem word vir
die selektiewe versameling van afval
elektriese en elektroniese toerusting (WEEE).
Hierdie apparaat voldoen aan Riglyn 2014/35/EU
rakende Lae Stroomspanning, Riglyn 2014/30/
EU rakende Elektromagnetiese Aanpasbaarheid,
Riglyn 2011/65/EU rakende die beperkings op
die gebruik van sekere gevaarlike middels in
elektriese en elektroniese toerusting en Riglyn
2009/125/EC rakende die eko-ontwerp vereistes
vir energieverwante produkte.
WAARBORG EN TEGNIESE
HULP
Hierdie produk word erken en beskerm deur die
wettige waarborge ooreenkomstig met huidige
wetgewing. Om enige eise in te stel, kontak enige
van ons amptelike tegniese hulp dienste.
U kan die naaste hulp dienste vind deur die
volgende webtuiste te besoek: www.mellerware-
home.com U kan ook verwante inligting versoek
deur ons te kontak. U kan die nuutste handleiding