Geagte kliënt,
Dankie dat u 'n Taurus-handelsmerkproduk gekoop het.
Danksy sy tegnologie, ontwerp en werking en die feit
dat dit die strengste kwaliteitsstandaarde oorskry, kan
'n ten volle bevredigende gebruik en lang produklewe
verseker word.
2
1
1. Parte beskrywing
1. Deur slot
2. Kyk venster
3. Roterende as
4. Roterende ring
5. Glas draaitafel
6. Kontrole paneel
7. Wavegids deksel
8. 8. Kragwiel
2. Veiligheids advise en waarskuwings!
Read these instructions carefully before switching on
the appliance and keep them for future reference. Fail-
ure to follow and observe these instructions could lead
to an accident. Clean all the parts of the product that
will be in contact with food, as indicated in the cleaning
section, before use.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of n warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word.
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
2.1.6. n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of
aan vlambare material raak, insluitende gordyne as dit
6
5
3
4
in werking is
2.1.7. Moenie vlambare material naby toestel plaas nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11. Koppel die toestel aan die hoof krag toevoer
met 'n minimum van 10ampère.
2.1.12. die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker
7
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die
8
multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel
is nie.
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra,
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie.
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek word
vir tekens van skade en indien die koord beskadig is,
moet die toestel nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer nie
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie want ongelukke gebeur vinnig.
2.2.2. Moenie aan die verhitte dele van die apparaat
raak nie, aangesien dit ernstige brandwonde kan
veroorsaak.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel