Gebruik En Werksomgewing; Gebruik En Sorg - Taurus LENTO CUINA Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Taurus handelsmerk produk te
koopDanksy die tegnologie, ontwerp en werking en die feit dat
dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde, is u verseker
van `n volle bevredigende gebruik en lang produklewe
1
2
5
3
1. Parte beskrywing
1. Verwyderbare keramiek bak
2. Vlekvrye staal behuising
3. CKontrole paneel
4. Versterkte glas deksel
5. Krag lig
6. Funksie vertoon
7. Modus en tyd knop
8. Op en af knop
9. AAN/AF knop
10. Hou warm indikasie lig
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak alle
parte skoon wat met kos in aanraking kom soos voorgeskryf
in skoonmaak artikel. Lees die instruksies deeglik en bewaar

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.Onge-
lukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese
brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of aan
vlambare material raak, insluitende gordyne as dit in werking
is
2.1.7. Moet nie vlambare materiaal naby die toestel plaas nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui op die grader-
ing etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11.Sit prop in elektriese uitlaat
2.1.12. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en moenie
die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak seker die toes-
4
tel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beska-
dig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het
en daar is sigbare skade.
10
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op te
tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
6
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
7
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of toon-
8
9
bank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel
nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
matches the mains voltage before plugging in the
appliance.
2.1.23. Do not touch the plug with wet hands.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik hand-
vatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of ken-
nis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet altyd
toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in werk-
ing is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak word me
foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Moenie die kos met foelie toemaak of soorgelyke
materiaal.
2. 3. 7. Moenie skerp voorwerpe gebruik wat die kleefvrye
bedecking kan beskadig
2. 3. 8. Kokende vloeistof kan oorkook as die houer te vol
gemaak word.
2. 3. 9. Ontkoppel van muurprop voor skoonmaak begin.
2. 3. 11. Stoor buite bereik van kinders.
2. 3. 13 . Moenie stoor as dit nog warm is nie

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

968210

Tabla de contenido