Taurus LENTO CUINA Manual De Instrucciones página 6

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2. 3. 14 . Moet nooit die toestel sonder toesig laat terwyl in
gebruik en hou buite bereik van kinders. Die toestel word baie
warm en kan ernstige brandwonde tot gevolg he
2.3.15.Wees versigtig met resepte wat baie vloeistof bevat,
want dit kan borrel..
2. 3. 16. As die toestel aan die brand slaan
onmiddelik van die hoofprop en gebruik die deksel om vuur te
smoor of gooi toe met `n groot doek. MOET NOOIT WATER
GEBRUIK NIE
2.4.Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1 Druk die krag koord in muurprop. Die groen "KRAG" lig
sal aangaan wat beteken die toestel is in die muurprop maar
die element is nie aan nie. Die funksie vertoon venster sal
oplig en sal wys tyd van 06.00 (6 ure). Dieselfde tyd sal die
temperatuur op hoof wys.
3.2.2. Om te stel: Druk die modus en tydknop om te verander
van HOOF, LAAG OF WARM
3.2.3. Stel die kooktyd: Druk die tyd knop een maal en dan die
OP en AF knop om tyd te stel in inkremente van 30 min. Na
stelling druk tydknop eenmaal om te bevestig
NEEM KENNIS: Die kooktyd is gebaseer op die resepte. Die
HOOG/LAAG/WARM stelling het `n tyd van 2 – 20 ure. Die
verstekstelling vir HOOG en WARM is 6 ure en vir LAAG is 8
ure.
3.2.4. Na al die stellings gemaak is, druk die AAN/AF knoppie.
Die toestel sal begin en kooktyd sal begin aftel. Die deksel
moet altyd op wees tydens die kook proses
3.2.5. Na die kooktyd sal die prut pot automaties na die hou
warm stelling toe gaan en die indikasie liggie vir hou warm sal
aangaan.
3.2.6. Die kook proses kan gestop word deur die AAN/AF
knoppie vir 3 sekondes in te hou. Die vertoon sal afskakel en
net die groen liggie sal aan wees
3.2.7. Na kook ontkoppel van muurprop
3.2.8. Neem kennis die keramiek pot sal warm wees ge-
durende en na kook. Gebruik oond handskoene om te hanteer.
3.3. Stadig Kook:
3.3.1. Stadig kook was nog altyd die beste manier vir `n
voedsame warm maaltyd met minimum voorbereiding en baie
vrye tyd weg van die kombuis
3.3.2 Die prutpot was altyd gebruik vir sop en bredies maar
met die keramiek pot kan meer modern disse gemaak word.
, ontkoppel
Die pot is ook geskik om op die tafel te sit en te bedien. Sit
altyd a matjie onder die pot wanneer dit op die tafel geplaas
word.
3.3.3. Die kook metode is idiaal vir vleis stukke wat langer vat
om sag te word. Me tdie lang kook metode sal dit baie sag en
vol geur wees
3.4. Geskikte kos vir stadig kook en voorbereiding:
Meeste kos is geskik maar daar is `n paar riglyne wat gevolg
moet word
3.4.1. Sny. Wortel groente in klein eweredige stukke want dit
kook langer as vleis. Hulle moet vir `n paar minute gesoteer
word voor dit in die prutpot gekook word. Die groente moet
altyd onder in die pot geplaas word en die vloeistof moet dit
bedek.
3.4.2 Sny all extra vet van vleis af voor dit gekook word 3.4.3.
As `n resep aangepas word verminder altyd die vloeistof.
Vloeistof verdamp nie in `n prutpot nie soos in gewone kook..
3.4.4. Moet nooit oorblywende kos in die prutpot los nie.
3.4.5. Die prutpot kan nie gebruik word om voedsel te verhit
nie.
3.4.6. Ongekookte rooi bone moet eers geweek word in water
vir 10 minute voor dit in die prutpot gekook word
3.4.7. Druk `n thermometer in groot stukke vleis om seker te
maak dit bereik die regte kook temperatuur
3.4.8. Outentieke steenware word gemaak teen hoe tem-
perature en die pot mag oppervlakige merke op he. Die glas
deksel sal ook nie perfek pas nie. Lae kook maak nie stoom
so baie min hitte gaan verlore.
3.4.8. Moenie die prutpot in die oond, vrieskas of mikrogolf of
bo op `n stoof plaas nie.
3.4.9 Moenie die prutpot van `n hoe temperatuur na `n yskou
temperatuur blootstel nei. Koue water op `n warm pot sal dit
kraak.
3.4.10. Die pot mag nie in water staan nie maar mag geweek
word met water binne in
3.4.11. Daar is `n area onder die pot wat rou is vir `n rede en
sal water opsuig as dit geweek word
3.6. Na gebruik:
3.6.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer.
3.6.2. Maak skoon soos in skoonmaak seksie.
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer en laat heeltemal afkoel
voor skoonmaak begin.
4.2. Die keramiek pot kan met warm seep water gewas word.
Dit kan ook geweek word met water binne in maar die pot mag
nie water staan nie.
4.3. Die buitkant kan met `n sagte klam doek skoongemaak
word. Moenie in water druk nie

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

968210

Tabla de contenido