3.3. Pedikuur/manikure stel:
3.3.1. Plaas die batterye in die betrokke kom-
partement, maak seker dat die polariteite (+
/ - tekens) soos aangedui in posisie is(2 x 1.5V
AA-batterye nie ingesluit word nie)
3.3.2. Heg die verlangde bykomstigheid aan
(afhangende van die funksie wat u wil uitvoer,
soos hieronder uiteengesit).
3.3.3. Die skakelaar op die toestel stel jou in
staat om tussen twee snelhede in elke rigting te
kies.
3.3.4. Dompel jou hande / voete in warm, seep-
water. Droog versigtig.
BYKOMSTIGHEDE
• Skyf 2- Skyf om naels te fyl.
• NB: Verwyderdie BlouPVC plastiek voordat dit
gebruik word. Hierdie toebehore kan selfs die
dikste, verharde naels vorm en herdefinieer. Ger-
eelde gebruik maak naels sterker en is geskik vir
beide naels en toonnaels
• Skyf 3- Poleer skyf
• Om die punte van die naels te poleer na gefyl,
en om die nael oppervlakte te poets.
• Skyf 4- Presisie kop
• Om verharde vel te verwyder en om naels
skoon te maak
• Skyf 5- Breë kop om eelte te verwyder en naels
te verkort. (Geskik vir toonnaels)
• Slim poleerkop om eelte te verwyder en naels
te verkort (hand naels)Laat die bykomstigheid
sorgvuldig skuif oor die areas wat behandel moet
word.
Vir beste resultate
• Was voete voor pedikuur behandeling
• Na die behandeling, steek voete (of hande) in
water en gebruik 'n bevogtigende room (room
nie ingesluit).
4. Skoonmaak en instandhouding
4.1.1. Skakel af na die 0 posisie.
4.1.2. Ontkoppel van die krag toevoer.
4.1.3. Maak die water houer leeg deur die water
uit te gooi, in die teenoorgestelde rigting as die
selkieskakelaar (MOENIE DIE SELEKSIE SKAKE-
LAAR LAAT NAT WORD NIE).
4.1.4. Vee die houer uit me `n sagte klam lap
4.1.5. Maak die voet spa droog voor stoor
4.1.6. Maak seker dat u die batterye verwyder
het voordat u die pedikuur-stel skoonmaak.
4.1.7. Moet nooit die pedikuur-eenheid in water
of enige ander vloeistowwe dompel nie.
4.1.8. Maak die pedikuur-eenheid en die houer
met 'n sagte lap skoon.
4.1.9. Moenie skuur produkte gebruik om skoon
te maak nie
4.1.10. Om die toebehore skoon te maak, ge-
bruik 'n sagte kwas om enige oorblyfsels van vel
en naels te verwyder.
Die skyfies en koniese koppe kan skoongemaak
word met 'n klam sagte kwas.