Neem kennis: Wanneer die braai vir die eerste
keer verhit word
Mag rook of reuk uitkom. Dit is normal en sal
nie die toestel affekteer nie
INSTRUKSIES VIR GEBRUIK
• Prop die toestel in muurprop
• Die krag indikasie liggie sal aankom.
• Stel die temperatuur .
• Maak die toestel toe
• Tydens gebruik sal die gereed liggie aan en af
skael
• Maak die toestel oop en plaas toebroodjie, vleis
of ander kosse op die onderste plaat
• Wanner kos gekook is na wense verwyder
met die hulp van `n houtspaan of soortgelyke
gereedskap
• Wanner klaar gekook het, onkoppel van muur-
prop en laat toe om af te koel
OOP BRAAI FUNKSIE
• Plaas die toestel op `n skoon , gelyke op-
pervlakte
Die toestel kan heeltemal oopmaak soos in fig 2
• Druk die vrylating hefboom
• Lig die handvatels van die boonste kant en
bring na 180° sodat die deksel en handvatsels op
die tafel le en die plate is in lyn met mekaar
• Gebruik soos `n oop braai om te kook
NA GEBRUIK:
• Ontkoppel van muurprop
• Maak die toestel skoon.
SKOONMAAK EN SORG:
Wanner klaar gekook het, onkoppel van muurprop
en laat toe om af te koel
• Maak die toestel skoon met opwasmiddel en
`n klam doek en maak deeglik droog
• Moet glad nie harde skuurmiddels, bleikmiddel
en suur gebruik op die toestel
• Die toestel mag nooit in water gedruk word of
onder lopende water gehou word nie.
STOOR:
• Ontkoppel altyd voor die toestel gestoor word
• Maak seker die toestel is heeltemal koud en en
droog voor dit gestor word
ANOMALIES EN HERSTEL:
• Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese
sentrum as toestle beskadig is of probleme
ontstaan
• As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens die waarborg.
EKOLOGIE EN HERWINBAARHEID VAN DIE
PRODUK:
• Die verpakking material is ten volle herwinbaar.
Gebruik die publieke herwinnings bakke vir elke
tipe materiaal.