Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Mellerware CARPI 3000W Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.1.22 Die koord moet gereeld nagegaan
word vir skade en moet nie gebruik word as
daar skade is
2.1.23.Moenie die prop met nat hande
hanteer
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder
toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak
nie gebruik handvatsels of knoppe want dit
kan lei tot ernstige brandwonde
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik
deur vermindered fisiese verstandelike
vermoens of gebrek aan ervaring of kennis
tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele
gebruik soos kantore,hotelle motelle en
gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and
kinders moet altyd toesig he om te verhoed
dat hulle met die toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel
word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as
die parte of bykomstighede nie behoorlik
pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik
word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word
terwyl dit in werking is of in die muurprop
gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit
toegemaak word me foelie of soortgelyke
materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die
hooftoevoer as dit nie in gebruik is nie
en laat dit heeltemal afkoel voordat dit
skoongemaak word.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van
kinders gestoor word
2.3.8. Moenie die toestel stoor as dit nog
46043A_IM.indd 8
warm is
2.3.9. Moet nooit die apparaat sonder toesig
laat tydens gebruik nie en hou buite die
bereik van kinders.
2.3.10. As die toestel om een of ander
rede sou aan die brand slaan, moet u die
toestel van die kragtoevoer ontkoppel en NIE
WATER GEBRUIK OM DIE VUUR TE BLUS
NIE.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n
gekwalifiseerde tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit
deur die diensagent of `n gekwalifiseerde
person vervang word om brandgevaar te
verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om
instruksies te volg lewer die waarborg nul en
van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Maak seker die toestel word
skoongemaak soos beskryf in die
skoonmaak seksie
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel
word voor gebruik
3.2.2. Plaas die stoof op `n plat droe
oppervlakte.
3.2.3. Plaas die pot in die middel van een
van die kookplate.(enige kant dit is `n
dubbel stoof
(10-24cm cookware).
3.2.4. Gooi jou bestandele in die pot.
3.2.5. heg toestel aan hoof krag toevoer..
3.2.6. Druk die aan/af knoppie
3.2.7. Die woord 'aan' sal op die skerm
vertoon word.
3.2.8 Deur een keer op die Funksie-seleksie-
knoppie (hand) te druk, kies u die stelling
2020/11/30 15:41:47

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

46043a

Tabla de contenido