Voor Gebruik; Gebruik En Sorg - Taurus 948030 Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.1.11. Daar mag nie n automatiese tydbeheer aan die
toestel gekoppel word nie
2.1.12. Moenie gebruik as die krag koord of muurprop
beskadig is nie.
2.1.13. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning voor die
prop in die muursok gekoppel word
2.1.14. Die toestel se muurprop moet in die hoofprop pas.
Moenie die prop vervang nie
2.1.15. As 1n multi prop gebruik word maak seker die
stroom word nie oorskry nie
2.1.16. As enige van die toestel se buiteknate breek skakel
onmiddelik af om skok te voorkom..
2.1.17. Moenie gebruik as dit geval het en daar duidelike
skade is nie.
2.1.18. Moenie die krag koord forseer of te gebruik om te
toestel op te tel.
2.1.19. Moenie die koord om die toestel draai nie maar
gebruik die koord stoor.
2.1.20. Moenie die koord buig nie.
2.1.21. Moenie die koord laat hang of met warm oppervlak-
tes in aanraking kom nie
2.1.22. Gaan altyd die koord na vir enige skade
2.1.23. Die toestel mag nie buite bebruik word nie.
2.1.24. Die koord moet gereeld ondesoek word vir skafe en
mag nie gebruik word indien daar is
2.1.25. Moenie aan die prop raak met nat hande.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. Moenie die toestel sonder toesig laat tydens gebruik.
2.2.2. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of
kennis tensy hulle opleiding gehad het..
2.2.4. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet altyd
toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat dit
skoongemaak word. As dele afgehaal word of toegevoeg
word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 6.Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2. 3. 7.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit gestoor
word
2. 3. 8 Die toestel moet altyd onder toesig wees wanneer in
948030_IM.indd 10
gebruik en moet buite bereik van kinders gehou word.
2. 3. 9 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel van
die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET NOOIT
WATER GEBRUIK!!!
2.3.10. Maak seker alle blokasies word verwyder.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener
3. Instruksies vir gebruik:

3.1. Voor gebruik:

BELANGRIK: Onthou asseblief die stoom skoonmaker laat
stoom uit teen n temperatuur van 115 grade C
Toets op n onopvallende area eerste. Moenie op opper-
vlaktes gebruik wat nie die hitte kan weerstaan nie, soos
antieke items, plastiek en ander delikate material. Toets
altyd eers `n klein plekkie voor begin
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Verskeie funksies:
Jou stoom skoonmaker kan in drie verskillende skoonmaak
funksies verander word
1. Regop stoom skoonmaker met groot driehoek vloer kop
vir vloere en matte
2. Regop stoom skoonmaker met klein driehoek vloer kop
vir harde en klein areas.
3. Draagbare stoom skoonmaker vir skoonmaak van verti-
kale of moeilik om te bereik oppervlaktes
(1)
(2)
(3)
5/15/2017 10:04:02 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido