Taurus 948030 Manual De Instrucciones página 9

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

AFRIKAANS HANDLEIDING
Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Taurus handelsmerk produk
te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte stan-
daarde, is u verseker van 'n volle bevredigende gebruik en
lang produklewe
6
7
16
17
18
22
21
25
24
28
27
948030_IM.indd 9
1
2
8
3
9
4
10
5
12
11
13
14
20
15
19
23
26
29
1. Parte beskrywing:
1. Krag koord
2. Handvatsel
3. Aan/Af skakelaar
4. Krag indikasie lig
5. Draagbare stoom skoonmaker
6. Stoom verlighting vent (onder krag koord borsel)
7. Water buis met metaal bal aangeheg
8. Stoom sneller
9. Watertenk
10. Watertenk vrylatings knop
11. Toevoeg deksel
12. Uibreiding buis vrylating knop
13. Uitbreidings buis
14. Vloer borsel vrylating knop
15. Klein driehoek vloerborsel
16. Groot driehoek vloerborsel
17. Mat glyhouer vrylating
18. Mat glyhouer
19. Mikro fiber doek vir groot vloer borsel (2 stuk)
20. Mikro fiber doek vir groot vloer borsel (1 stuk)
21. Bykomstighede adapter
22. Ronde borsel
23. Elastieke nut doek cloth (heg aan nut mondstuk)
24. Skuins mondstuk
25. Lang borsel aanhegsel
26. Squeegee aanhegsel (heg aan nut mondstuk)
27. Spatula aanhegsel
28. Nut aanhegsel
29. Uitbreidings buis
2. Veiligheidsmaatreels!
Lees asseblief die werkings handleiding voordat
jy die produk begin gebruik en bewaar veilig vir gebruik.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Die toestel is ontwerp vir huishoudelike gebruik
alleen en die doel waarvoor dit vervaardig is.
2.1.2. Die toestel is nie vir buite gebruik nei (tensy dit
daarvoor ontwerp is)
2.1.3. Gebruik die toestel in `n goed geventileerde area.
2.1.4. Die toestel mag nie met hitte, direkte sonlig of reen in
aanraking kom nie
2.1.5. Die toestel mag nie in vloeistof gedruk word of naby
skerp punte wat toestel kan beskadig
2.1.6. Die toestel mag nie met nat hande hanteer word nie.
Ontkoppel van muurprop as die toestel nat word terwyl dit
aan is
2.1.7. Die toestel is ontwerp om material op te suig wat nie
jou gesondheid kan beinvloed en wat nie vlambaar is nie.
2.1.8. Moenie die knnekteerders voor jou gesig hou nie
(veral jou oe en ore ens.) Hou die punt weg mense en diere
2.1.9. Hou kinders en omstanders weg tydens gebruik.
2.1.10. Moenie vlambare material naby toestel plaas nie.
5/15/2017 10:04:02 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido