Taurus 948030 Manual De Instrucciones página 12

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.2.3.5. Plaas die groot driehoek (16) op die vloer. Hou die
vloerkop in plek met jou voet en trek terug (5)
Druk die stoom sneller (8) om stoom vry te laat van die
vloerkop. Dit sal `n paar sekondes vat om deur te kom.
Druk die stoom sneller met tussenposes om te verhoed
dat die doek en vloer te nat word. Die vloer sal lank vat om
droog te word as te veel stoom gebruik word. Beweeg die
skoonmaker te alle tye tydens skoonmaak.
Moenie op een plek hou vir lang periodes.
3.2.3.6. Om die mat die verfris rus die groot driehoek (16)
met die mikro doek op die mat glyer (18) en druk ferm af
op die mat glyer om in plek te verseker. Om te verwyder,
druk jou voet op die blad agter die voetkop en lig die
vloerkop af.
NEEM KENNIS: Die mat glyer is ontwerp sodat die vloerkop
maklik kan beweeg op `n mat.
3.2.4. Gebruik van draagbare stoom skoonmaker
Die funksie is idiaal vir skoonmaak van vertikale opperv-
laktes en plekke wat moeilik bereikbaar is. Verwyder die
skoonmaker van die buis (5) en van buis (13) deur die
vrylating knop te druk (12) Trek die skoonmaker uit die
buis. Druk die stoom sneller (8) onder die handvatsels om
stoom vry te laat
948030_IM.indd 12
NEEM KENNIS: As die stoom sneelr heelty ingehou word
sal die stoom minder word dit is normaal
WAARSKUWING: As die stoom sneller gelos word sal
daar nog stoom uitkom vir `n paar sekondes dit is normal.
Bly weg van die mondstuk tot stoom stop. Skakel af.
Ontkoppel van muurprop en laat toe om af te koel voor die
mondstuk verander word.
Om all die toebehore te gebruik , moet die adaptor(21)
eers aan die skoonmaker geheg word (5) Dit word as volg
gedoen:
A Skyf die adaptor oor die mondstuk van die skoonmaker
met die vrylatings klep wat na bo op die skoonmaker wys.
Druk aanmekaar.
B Heg die verlangde bykomstigheid aan die adaptor tot in
plek
WAARSKUWING: Skakel Af voor enige veranderinge van
bykomstighede gedoen word. Na gebruik sal alle bykoms-
tighede warm wee, laat toe om af te koel.
Moenie die mondstuk blok deur dit teen `n oppervlakte te
hou wat jy skoonmaak. Stoom sal dan by die stoom vrylat-
ing klep uitkom.
WAARSKUWING: Stoom kan by die stoom verligtings vent
(6) op die agterkant van die kragkoord. Hou die area skoon
van mense en diere. Wanneer die draagbare skoonmaker
gebruik word hou altyd by die handvatsel vas.
Kalk wat opbou in die ketel sal die stoom deur die vrylat-
ings klep laat uitkom. Gebruik altyd mineral water om dit
te verhoed.
5/15/2017 10:04:02 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido