Taurus 948030 Manual De Instrucciones página 13

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Bykomstighede vir draagbare skoonmaker:
Bykomstighede adaptor (21) Dit is die basis vir al die
bykomstighede
Dit kan ook alleen gebruik word vir pleke wat moeilik
bereikbaar is.
Ronde borsel (22) om vlekke te verwyder van oppervlaktes
soos teels, spiels en vensters.
Skuins mondstuk (24) om toilet bakke, krane en drein
deksels skoon te maak. Wys op die merk en gebruik `n
doek op op te vee.
Lang borsel (25) vir skoonmaak van gleuwe.
Spatula aanhegsel (27) vir harde vuil of om ys los te maak
in vrieskas
21
25
24
Nut aanhegsel (28) wanner aan die adaptor is die basis vir
al die ander aanhegsels.
28
23
Rekbare doek (23) vir bedecking van die nut aanhegsel vir
meubels en matrasse.
Die squeegee aanhegsel (26) word aan die nut aanhegsel
geheg deur die hake in te hak op altwee in plek te hak voor
948030_IM.indd 13
22
27
28
26
Verwyder die squeegee na gebruik deur die sluit megan-
isme vorentoe te druk . Die nut aanhegsels sal nog aange-
heg weers.Druk die nut aanhegsel op en hak af en lig weg.
Die squeegee aanhegsel (26) is idiaal vir skoon maak van
teels of glas en spiels. Om vensters skoon te maak begin
bo en werk af. Vee die rubber af na elke gebruik. Vir klein
vensters verwyder die squeegee aanhegsel en spray direk
op die vensters.
WAARSKUWING: Moenie op koue glas gebruik wordnie die
glas kan kraak of breek
3.2.5. Die water tenk:
Dei metaal bal gewig (7)
Die metaal bal gewig binne die water tenk is aangeheg aan
die suigpyp. Die bal is `n gewig en is ontwerp om vrylik
rond te beweeg in die water tenk (5)
As die bal vashak skud liggies om los te maak. Die bal
moet in die water tenk bly om stoom te maak wanner die
stoom sneller gedruk word.
BELANGRIK: Geen skoonmaakmiddels mag in die water
tenk gegooi word nie
Spoel van die water tenk:.
Spoel die water tenk gereeld uit om enige kalk los te maak
op die bodem van die tenk. Gebruik alleenlik gesuiwerde
water..
3.2.6. Gebruik van pyp:
Om die pyp aan te heg hak in die pyp aan die aansluit-
ing. Kies dan die regte mondstuk wat gebruik moet word.
Skakel die toestel af en ontkoppel van muurprop voor
aangeheg word.
5/15/2017 10:04:03 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido