Taurus 973980 Manual Del Usuario página 8

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

simbole te gebruik.
3.3.13 die lugbraaier het 9 vooraf ingestelde funksies. Druk
'n menu-knoppie om 'n funksie te kies.
3.3.14. Hiermee kan u tussen die vooraf ingestelde funks-
ies beweeg.
3.3.15. As u wil, kan u ook die tyd en temperatuur van die
vooraf ingestelde funksies aanpas.
3.3.16. Nadat u die gewenste kookfunksie gekies het, druk
die aan knoppie om die verhittingsproses te begin.
3.3.17. Die indikasie liggie sal aan gaan.
3.3.18. Na 5 sekondes op 'n menufunksie sal die apparaat
begin kook.
3.3.19. Om enige stellings tydens die kookproses te
verander, druk eers op die pouse-knoppie, verander u kook
stelling en hervat daarna.
3.3.20. OPMERKING: U kan tydens die kook proses op die
pouse-knoppie druk om die apparaat te stop, die tyd sal
stop en die tyd vertoon wat oorbly. Druk weer op die knop-
pie om die kookproses te hervat.
3.3.21. Die braaier sal n alarm gee wanneer die kooktyd
verstryk het.
3.3.22. Haal die mandjie uit die lugbraaier deur een hand
bo-op die lugbraaier te plaas. Hou die handvatsel met u
ander hand vas en trek die mandjiehouer uit. As u die man-
djiehouer / laai uit die lugbraaier-eenheid verwyder, skakel
die lugbraaier outomaties af.
3.3.23. Plaas die mandjiehouer op 'n plat, hittebestande
oppervlak. As die kos nie volgens u behoefte gaargemaak
word nie, kan dit eenvoudig weer in die lugbraai geplaas
word, en u kan ekstra kooktyd aanpas.
3.3.24. Om die mandjie uit die mandjiehouer te
verwyder,druk die mandjie-losknoppie se dekking vorentoe
enhou die mandjie-losknoppie in. Lig die mandjie uitvan die
mandjiehouer (Figuur 1).
OPMERKING: Moenie die braaimandjiemet u blote hand
aanraak nie, aangesien dit ernstige brandwonde kan
veroorsaak, gebruik die lugbraaier handvatsel altyd om
die laai-eenheid te verwyder en in te sit. WAARSKUWING:
beide die pan en die mandjie, sowel as die kos, sal BAIE
warm wees
3.3.25. Plaas kos in u verlangde opdienbak.
3.3.26. Skakel die muurprop af en verwyder van muur.
3.4 Na gebruik:
3.4.1. Laat die apparaat afkoel.
3.4.2. Ontkoppel van hoof krag toevoer
3.4.3. Maak die apparaat skoon soos in die skoonmaakaf-
deling beskryf.
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel die apparaat van die krag toevoeren laat dit
heeltemal afkoel voordat u skoonmaakwerk begin.
4.2. Verwyder die braaimandjie soos hierbo beskryf,en
gebruik warm seepwater om dit skoon te maak.
4.3. Maak die buitenste dele van die apparaat skoon met
aklam lap met 'n paar druppels opwasmiddelen dan droog.
VERSIGTIG! Moenie elektriese dele van die apparaat in
enige vloeistof dompel nie
4.4. Maak die mandjiehouer skoon met 'n klam lapmoet dit
nie in water dompel nie.
4.5. Moet nie oplosmiddels of produkte met suur gebruik
nieof basis pH soos bleikmiddel, of skuurprodukte, vir-
skoonmaak van die apparaat.
4.6. Moenie die apparaat in water of enige ander vloeistof
plaas of dit onder lopende water hou nie.
4.6.7. Laat al die dele droog word voordat die lugbraaier
weer gebruik word.
4.6.8. Dit is raadsaam om die apparaat gereeld skoon te
maak en alle oorskiet voedsel te verwyder.
4.6.9. As die apparaat nie skoon gehou word nie, kan die
oppervlak beskadig word , wat die gebruiksduur van die
apparaat onvermydelik sal verkort en dit onveilig sal maak
om te gebruik.
4.6.10. Die onderdele op hierdie apparaat is nie geskik vir
die skottelgoedwasser nie
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as
toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg
5.3. Die apparaat het 'n veiligheids funksie wat die toestel
teen oorverhitting beskerm.As die toestel homself uitskakel
en homself nie weer aanskakel nie, trek dan die muurprop
uit en wag ongeveer 15 minute voordat u dit weer aanska-
kel. As dit nie weer aanskakel nie, neem dit na een van die
gemagtigde tegniese bystanddienste.
6. Herwinning
6.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,verpakking
en die handleiding moet nie met die algemene afval gemeng
word nie .
Vir behoorlike herwinning,neem hierdie produkte na
u naaste Creative Housewares kantoor waar hulle vir
dit gratis aanvaar vir herwinningsal aanvaar .Kontak u
plaaslike owerheid ofhuishoudelike afvaldiens vir verdere
besonderhedevan u naaste aangewese versamelpunt.
Korrekte verkoop van produkte bespaar hulpbronne en
voorkom negatiewe gevolge vir menslike gesondheid en die
omgewing
LET ASSEBLIEF OP ALLE KOOKTYE IS SLEGS RIGLYNE.
Kooktye kan baie afhang van die grootte van die voedsel
Die onderstaande tabel bevat algemene stellings wat vir u
van nut kan wees.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido