Parte Beskrywing; Gebruik En Werksomgewing - Taurus 973980 Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

AFRIKAANS
Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Taurus handelsmerk produk
te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp, en werking en die
feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde,
is u verseker van `n volle bevredigende gebruik en lang
produklewe.

1.Parte beskrywing

A. Digitale kontrole paneel
1. AAN/begin/onderbreek knoppie
2. Verwarming en indikasie ligte
3. Menu button
4. Temperatuur en tyd instel knoppie
5. Temperatuur en tyd verander knoppie
B. Lug uitlaat
C. Kragkabel en muurprop
D. Buite houer(laai)
E. Braai amndjie
F. Mandjie knoppie omslag
G. Mandie losknoppie
H. Mandie handvatsels
5. Temperatuur- en tydveranderingsknoppie
2. Safety advice and warnings!
Read these instructions carefully before switching
on the appliance and keep them for future reference.
Failure to follow and observe these instructions
could lead to an accident.
Clean all the parts of the product that will be in contact with
food, as indicated in the cleaning section, before use.
2. Veiligheid en advies!
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees asseblief en stoor
die handleiding

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese
brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die pan bedek is of aan
vlambare material raak, insluitende gordyne as dit in werk-
ing is

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido