Gebruik En Versorging - Mellerware Robot 1000 Inox Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 9
- Indien die koppeling aan die
hoofkragleiding beskadig is,
moet dit vervang word. Neem
die toestel na 'n gemagtigde
tegniese ondersteuningsdiens.
Moenie probeer om die toestel
self te demonteer of te herstel
om moontlike gevaar te vermy
nie.
- Hierdie toestel is slegs vir
huishoudelike gebruik en nie
vir professionele of industriële
gebruik nie.
- Maak seker dat die stroomspanning soos op
die metingsetiket aangedui ooreenstem met die
hoofkragleiding voordat die toestel ingeprop
word.
- Konnekteer die toestel aan 'n kontakpunt wat
minstens 10 ampère kan weerstaan.
- Die toestel se kragprop moet behoorlik in die
hoofkontakpunt pas. Moenie die kragprop ver-
stel nie. Moenie aansluitproppe gebruik nie.
- Hou die werksarea skoon en goed belig. Onge-
lukke gebeur maklik in rommelrige en donker
areas.
- Hou kinders en omstanders op 'n afstand wan-
neer jy hierdie toestel gebruik.
- Moenie die toestel gebruik nie indien die kabel
of kragprop beskadig is.
- Indien enige van die toestel se voerings breek,
ontkoppel onmiddellik die toestel van die
hoofkragleiding om die moontlikheid van 'n
elektriese skok te vermy.
- Moenie die toestel gebruik indien dit op die
vloer geval het, dit sigbare tekens van skade
het of indien dit 'n lekplek het.
- Moenie die toestel met klam hande of voete
gebruik, of wanneer jy kaalvoet is nie.
- Moenie die kragkabel forseer nie. Moet nooit
die kragkabel gebruik om die toestel op te tel,
te dra of om die kragprop van die toestel uit te
trek nie.
- Moenie die kragkabel om die toestel draai nie.
- Moenie die kragkabel vasklem of vou nie.
- Kontroleer die toestand van die kragkabel.
Beskadigde of geknoopte kabels verhoog die
risiko van elektriese skok.
- Moenie die toestel buitekant gebruik of stoor
nie.
- Moenie die kragprop met nat hande aanraak
nie.
- Neem die nodige voorsorgmaatreëls om te
verhoed dat die toestel onwillekeurig begin.
- Moenie aan enige van die toestel se bewegen-
de dele raak terwyl dit in werking is nie.

GEBRUIK EN VERSORGING

- Rol die die toestel se kragkabel heeltemal uit
elke keer wanneer dit gebruik word.
- Moenie die toestel gebruik nie indien sy toebe-
hore nie behoorlik pas nie.
- Moenie die toestel gebruik nie as die toebehore
wat daaraan vasgeheg is, defektief is. Vervang
dit dadelik.
- Moenie die toestel gebruik indien die aan/
af-knoppie nie werk nie.
- Moenie die toestel gebruik as dit opgewik is en
moenie dit dan omdraai nie.
- Moenie die toestel omdraai terwyl dit in gebruik
is of aan die hoofkragleiding gekoppel is nie.
- Maak seker jy let op die MAKSIMUM-vlakaan-
wyser op die maatbeker.
- Moenie die beker meer as halfpad volmaak
wanneer jy warm vloeistowwe gebruik nie. Kies
altyd die stadigste spoed op die spoedkontrole
wanneer jy warm vloeistowwe in die beker
meng.
- Stoor hierdie toestel buite die bereik van
kinders en/of persone met gebrekkige fisiese,
sensoriese of verstandelike vermoëns or wat 'n
gebrek aan ondervinding en kennis het.
- Hou die toestel in 'n goeie toestand. Maak
seker dat die bewegende dele nie wangerig is
of vassit nie en maak ook seker dat daar geen
gebreekte dele of anomalieë is wat kan verho-
ed dat die toestel korrek funksioneer nie.
- Gebruik die toestel en sy toebehore en
gereedskap volgens hierdie instruksies, met in-
agneming van die werksomstandighede en die
funksies wat verrig moet word. As die toestel
gebruik word vir ander funksies as waarvoor dit
bedoel is, kan 'n gevaarlike situasie tot gevolg
hê.
- Moet nooit kokende vloeistowwe gebruik nie.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

Robot 1000 plus inox

Tabla de contenido