Mellerware Bari Legend Manual Del Usuario página 21

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

  • ESPAÑOL, página 12
- Verseker dat die stroomspanning wat op die
naamplaat aangedui is, met die hoofkragleiding
ooreenstem voordat jy die toestel inprop.
- Koppel die toestel aan op 'n basis met 'n kont-
akpunt wat 'n aardkrag wat 'n minimum van 10
ampère kan weerstaan.
- Die toestel se kragprop moet behoorlik in die
hoofkontakpunt pas. Moenie die kragprop ver-
stel nie. Moenie aansluitproppe gebruik nie.
- Moet nooit die elektriese draad gebruik om die
toestel op te tel, te dra of die toestel se krag-
prop uit te trek nie.
- Moenie die kabel om die toestel draai nie.
- Moenie die toestel vasklem of vou nie.
- Moenie toelaat dat die kragtoevoer in aanra-
king kom met die warm oppervlaktes van die
toestel nie.
- Kontroleer die toestand van die elektriese
aansluitingskabel. Beskadigde of verstrengelde
kabels verhoog die risiko van elektriese skok.
- Moenie die kragprop met nat hande aanraak
nie.
- Moenie die toestel gebruik nie indien die kabel
of kragprop beskadig is.
- Indien enige van die toestel se voerings breek,
ontkoppel onmiddellik die toestel van die
hoofkragleiding om die moontlikheid van 'n
elektriese skok te vermy.
- Moenie die toestel gebruik nie indien dit op die
vloer geval het, dit sigbare tekens van skade
het of indien dit 'n lekplek het.
- Hou die werksarea skoon en goed belig. Rom-
melrige en donker gebiede nooi ongelukke uit.
- Moenie die toestel op warm oppervlaktes plaas
nie, soos kookplate, gasbranders, oonde of
soortgelyke apparate.
- Die toestel moet gebruik en gehou word oor 'n
plat en stabiele oppervlakte.
- Hierdie toestel is nie geskik om buitekant te
gebruik nie.
- Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek word
vir tekens van skade, en indien die koord be-
skadig is, moet die toestel nie gebruik word nie.
- Moenie die toestel gebruik nie in die geval van
persone wat gevoelig is vir hitte (die toestel het
verhitte oppervlaktes).
- Moenie aan die verhitte dele van die toestel
raak nie, aangesien dit ernstige brandwonde
kan veroorsaak.
- Gebruik en versorging:
- Rol die toestel se kragkabel ten volle uit voor
elke gebruik.
- Moenie die toestel gebruik indien sy toebehore
nie behoorlik pas nie.
- Moenie die toestel aanskakel sonder water nie.
- Moenie die toestel gebruik indien die aan/
af-knoppie nie werk nie.
- Moenie die toestel beweeg terwyl dit in gebruik
is nie.
- Verseker dat MAKSIMUM en MINIMUM-vlakke
nagevolg word..
- Diskonnekteer die toestel van die hoofkraglei-
ding wanneer die toestel in onbruik is en voor-
dat enige skoonmaaktake onderneem word.
- Skakel die toestel uit die kragtoevoer voordat
die watertenk hervul word.
- Stoor hierdie toeslel buite die bereik van kin-
ders en/of persone met fisiese, sensoriese of
verminderde verstandelike vermoëns of perso-
ne met 'n gebrek aan ondervinding en kennis.
- Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie.
- Gebruik slegs water met die toestel.
- Die gebruik van gebottelde mineraalwater aan-
gepas vir menslike verbruik word aanbeveel.
- Moet nooit die toestel aangeskakel hou terwyl
dit onbewaak of in onbruik is nie. Dit bespaar
energie en verleng die lewe van die toestel.
- Moenie die filterhouer verwyder wanneer koffie
gemaak word nie, aangesien dit op daardie
stadium onder druk is.
DIENS:
- Maak seker dat die toestel slegs deur gespe-
sialiseerde personeel gediens word en dat
slegs oorspronklike onderdele gebruik word om
bestaande onderdele/toebehore te vervang.
- Enige misbruik of gebrek om die instruksies vir
gebruik na te volg, maak die waarborg asook
die vervaardiger se aanspreeklikheid ongeldig.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido