BAIE WARM EN KAN BRAND
3.5.7. Wanneer dun voedsel gekook word sop en pap
wag vir die toestel om heeltemal koud te word woor die
klep oopgedraai word om die druk uit te kry.
3.5.8. Skakel toestel af en verwyder prop van muursok.
3.5.9. As al die druk vrygestel is en die prop is uit die
muursok en daar kom geen stoom meer uit nie kan die
deksel kloksgewys gedraai word om oop te maak.
3.5.10. Wanneer die deksel afgehaal word verwyder
sodat die stoom weg van jou af is. Om te verhoed dat
stoom in jou gesig kom die bokant van die deksel moet
na jou toe wys. Gebruik `n oond handskoen om die
deksel af te haal.
3.5.11. Gebruik net gereedskap wat nie die kookpot sal
bekadig nie want dit is `n oppervlakte wat nie laat kos
vassit nie.
3.6 Na gebruik:
3.6.1. Laat toestel afkoel.
3.6.2. Ontkoppel die toestel van hoof krag toevoer
3.6.3 Maak skoon soos in skoonmaak seksie.
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel die toestel van hoof krag toevoer en laat
afkoel voor skoonmaak begin.
4.2. Verwyder lekbak van toestel en was met warm wa-
ter en maak deeglik droog voor dit weer gebruik word.
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n klam lap
skoon en moet glad nie in water gedruk word nie
4.4.Maak deksel met sagte klam lap skoon en moet
heeltemal droog wees voor gebruik.
4.5. Maak die pot met warm water skoon en `n ligte
wasmiddel. Geen skuur produkte mag gebruik word
nie wat dit sal die oppervlakte van die pot beskadig.
4.67. Die toestel mag nie onder lopende water gewas
word nie.
4.7. OPMERKING: Dit word aanbeveel dat u na elke ge-
bruik seker maak dat die stoomuitlaatklep en drywende
klep in 'n goeie werkende toestand is en sonder puin is.
Kontroleer altyd dat die stoomuitlaatklep, die vlotteklep
en die blokkeringskerm verstop is voor gebruik.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg