Taurus 973950 Manual De Instrucciones página 11

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

bedek. Waarskuwing: Moet nooit die handvat-
sleutelknoppie druk as die kookkompartement nie
op 'n plat, bestendige oppervlak is nie, aangesien dit
besering kan veroorsaak; Druk dit net sodra die kook
kompartement op 'n plat, stabiele oppervlak geplaas
is.
3.3.Na gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van die hoof krag toevoer.
3.3.3. Maak skoon soos beskryf in die skoonmaak
seksie.
4. Skoonmaak
4.1. Maak seker dat die temperatuurbeheerskakelaar
in "AF" posisie is. Ontkoppel die apparaat van die
kragtoevoer en laat dit heeltemal afkoel voordat u
enige skoonmaakwerk onderneem.
4.2. Vee skoon met `n sagte klam lap en Moenie te
veel water gebruik nie.
4.3. Was die toebehore in warm seepwater, spoel
dan deeglik en maak droog.
4.4. WAARSKUWING! Moet nie elektriese dele van
die apparaat in enige vloeistof dompel nie.
4.5. Moet nie oplosmiddels of produkte met 'n suur
of basis pH soos bleikmiddel of skuurprodukte
gebruik vir die skoonmaak van die apparaat nie.
4.6. Moenie onder lopende water hou of in water
druk nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg
6. Kookgids
Hieronder is 'n riglyne vir die kook van sekere soorte
kos met die warm lug-Braaier. Hierdie is slegs 'n
riglyn. Kook moet gemonitor word.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido