Geagte Klient,
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handels-
merk produk te koop. Danksy die tegnologie,ontwerp
en werking en die feit dat dit voldoen aan die streng-
ste gehalte standaarde, is u verseker van `n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe
1
3
9
10
11
12
13
14
1. Parte Beskrywing
1. Water tenk deksel
2. Warm plaat vir die opwarming van koppies
3. Water tenk
4. Filter houer
5. Drup bak
6. Maat lepel
7. Enkel filter houer
8. Dubbel filter houer
9. Verhitting lig
10. Stoom verwarming skakelaar
11. Koffie uitlaat/water uitlaat skakelaar
12. Aan/af skakelaar
13. Krag lig
14. Plaat
15. Stoom knop
16. Stoom pyp
2
7
8
4
6
5
15
16
2. Belangrike veiligheids voorsorg!
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruks-
ies deeglik en bewaar vir verdure gebruik.
WAARSKUWING: HIERDIE APPARAAT WORD
WARM TYDENS GEBRUIK, WEES BEWUS VAN DIE
WARM PLAAT.
WAARSKUWING: DIE KOPPIE VERWARMER WORD
WARM MOENIE AANRAAK NIE.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elek-
triese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word.
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water.
2.1.6. n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne as
dit in werking is.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie.
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11. prop in elektriese uitlaat met minimum van
10 ampere.
2.1.12. die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander.
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker
die toestel se strome oorskry nie die gradering van
die multi prop.
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie.
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie.