Mellerware Breeze 45W Manual De Instrucciones página 7

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.4.2. Ontkoppel van krag toevoer
3.4.3. Maak die apparaat skoon soos beskryf in die
skoonmaakafdeling.
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel die toestel van die krag toevoer en laat
dit heeltemal afkoel voordat u enige skoonmaakwerk
doen.
4.2. Verwyder die voorste rooster om die lem skoon
te maak. As u die voorste rooster verwyder om die
lem skoon te maak, moet u seker maak dat die waaier
onkoppel is voordat u die kap verwyder.
4.3. Reinig die buitenste dele van die apparaat met
'n klam lap met 'n paar druppels afwasmiddel en
droog dit dan af. WAARSKUWING! Moenie elektriese
onderdele in enige vloeistof dompel nie.
4.4. Gebruik nie oplosmiddels, of produkte met 'n suur
of 'n basis-pH, soos bleikmiddel of skuurmiddels, vir
die skoonmaak van die apparaat nie.
4.5. Moet nooit die apparaat in water of enige ander
vloeistof dompel of onder lopende water plaas nie.
5. Afwykings en herstel
5.1. Neem die toestel na 'n gemagtigde ondersteunings
sentrum as die produk beskadig is of as daar ander
probleme is.
5.2. As die verbinding met die krag beskadig is, moet
dit vervang word, en u moet voortgaan soos u sou
doen in die geval van skade
6. Herwinning
6.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding moet nie met algemene
huishoudelike afval gemeng word nie. Vir behoorlike
herwinning, neem hierdie produkte na u naaste kantoor
vir Creative Housewares, waar dit gratis aanvaar word
vir herwinning.
6.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike vul-
lisdiens vir nadere besonderhede oor u naaste aangew-
ese versamelingspunt. Korrekte produkverwydering
bespaar hulpbronne en voorkom negatiewe gevolge vir
menslike gesondheid en die omgewing.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

35830wh35830b

Tabla de contenido