Descargar Imprimir esta página

Taurus 990262 Manual De Instrucciones página 7

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.9.2.2. Druk dan UNIT om tussen ml(floz) en CUP
te wissel.
3.10. Die gebruik van die "NUL" of "TARE" funksie:
3.10.1. Hierdie funksie word gebruik om verskillende
bestanddele te weeg sonder om die bak te verwyder
om 'n nuwe bestanddeel by te voeg.
3.10.2. "TARE" funksie:
(Hierdie funksie sê vir die skaal dat wat ook al
daarop is geïgnoreer moet word. By voorbeeld, die
houergewig.)
3.10.2.1. Die LCD sal "----" of "0g" wys elke keer as
jy die AAN/AF/NUL knoppie druk. "----" beteken die
skaal is besig om te verwerk, wag asseblief vir 'n
oomblik.
3.10.2.2. Die skaal behoort nou "0g" te wys en die
"T"-ikoon sal in die onderste linkerhoek van die LCD
verskyn, dit beteken die TARE-funksie is aktief.
3.10.2.3. Die Max. gewig kapasiteit word verminder
deur die totale gewig van die bestanddele wat in die
vlekvrye-staal bak gevoeg word.
Press
/ZERO
535
g
3.10.3. "NUL" funksie:
(Hierdie funksie sê vir die skaal dat daar niks op is
nie.)
3.10.3.1. Die LCD-skerm sal strepies "----" of "0g"
wys elke keer as die AAN/AF/NUL-knoppie gedruk
word. Wag asseblief wanneer "----" vertoon word,
dit beteken dat die skaal besig is om te verwerk.
"0g" sal vertoon wanneer gewigte uitgestel is,
Maksimum gewig kapasiteit bly onveranderd.
Press
/ZERO
-100
g
3.11. Outo-afskakeling:
3.11.1. Outo-afskakeling vind
plaas as die skerm "0" wys
of dieselfde gewiglesing vir
30 sekondes wys.
3.12. Self afskakel:
13.12.1. Om die batterylewe na
gebruik te maksimeer. Druk en
hou die AAN/AF/NUL-knoppie vir
3 sekondes in.
3.13. Waarskuwing
aanwysers:
13.13. (1). Beteken vervang met
'n nuwe battery.
13.13. (2). Beteken skaal
is oorlaai, verwyder die item.
4. Skoonmaak en sorg
4.1. Maak die produk skoon met sagte, effens klam
(nie nat) lap. Verwyder die vlekvrye staal bak en
maak dit deeglik skoon. Moenie die skaal in die
skottelgoedwasser plaas of in water dompel nie. Die
skaal is nie waterdig nie.
4.2. Alle plastiekonderdele moet onmiddellik na
kontak met vette, speserye, asyn en sterk gegeurde/
gekleurde kosse skoongemaak word.
4.3. Gebruik altyd die skaal op 'n harde, plat opperv-
lak, MOENIE op mat gebruik nie.
4.4. MOENIE die skaal slaan, skud of laat val nie.
4.5. Die skaal is 'n presiese instrument. Behandel
0
asseblief met sorg.
4.6. Sit die skaal op 'n koel en droë plek.
T
g
4.7. Indien nie die skaal aangeskakel word nie, kyk of
die battery geïnstalleer is, of batterykrag laag is.
4.8. Slegs vir tuisgebruik. Nie geskik vir kommer-
siële doeleindes nie.
5. Herwinning
5.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding moet nie met al-
gemene huishoudelike afval gemeng word nie.
Vir behoorlike herwinning, neem hierdie produkte
na u naaste kantoor vir Creative Housewares, waar
dit gratis aanvaar word vir herwinning.
5.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoude-
like vullisdiens vir nadere besonderhede oor u
naaste aangewese versamelingspunt. Korrekte
0
produkverwydering bespaar hulpbronne en voorkom
negatiewe gevolge vir menslike gesondheid en die
g
omgewing.

Publicidad

loading