Gebruik En Werksomgewing - Taurus 943120 Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

AFRIKAANSE HANDLEIDING
Geagte Klient,
Dankie vir u keuse om `n Taurus handelsmerk
produk te koop, Danksy die tegnologie, ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is U verseker van `n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
1. Parte beskrywing:
1. Voorste rooster
2. Waaier lem
3. Agterste rooster sluitskroef
4. Agterste rooster
5. Motor as
6. Spoed kontrole
7. Ossillasie knop
8. Hand moer
9. Pole
10. Basis
11. Washer
12. Sluit hefboom
13. Veiligheids moer
14. Lem sluitskroef
15. Veiligheidsbout
16. Krag koord
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking
kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees
die instruksies deeglik en bewaar. Lees instruksies
deeglik.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hierdie toestel is uitsluitlik ontwerp vir huis-
houdelike gebruik en vir die aangewese doel.
2.1.2. Moenie die toestel buite gebruik nie (tensy dit
spesifiek ontwerp is vir buitelug gebruik).
2.1.3. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area.
2.1.4. Moenie die toestel blootstel aan hitte, direkte
sonskyn of baie hoë vog (bv. Reën) nie.
2.1.5. Moet nooit die apparaat in vloeistowwe
dompel nie en wees bewus van skerp rande wat dit
kan beskadig.
2.1.6. Moet nooit die toestel met nat of klam hande
hanteer nie. Ontkoppel onmiddelik van kragtoevoer
as dit nat of klam word wanneer dit hardloop.
2.1.7.
2.1.8. Hou kinders en omstanders weg wanneer u
hierdie toestel gebruik.
2.1.9. Die toestel is nie geskik om aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.10. Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.11. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning.
2.1.12. Heg die toestel aan op die stroomtoevoer
met 'n oortekking wat ten minste 16 ampère behels.
2.1.13. die toestel prop moet in die hoof prop pas
en Moenie die prop verander
2.1.14. As 'n multi prop gebruik word, moet die
graderings noukeurig nagegaan word, aangesien
die stroom wat deur verskeie toestelle gebruik word
maklik die aanslag van die multiplug kan oorskry.
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie.
2.1.16 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.17. Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.18. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie
2.1.19. Moenie die koord vou of plooi nie.
2.1.20. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie
2.1.21. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie
2.1.22. Moenie die toestel buite gebruik nie.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido