Gebruik En Werksomgewing - Taurus 947245 Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte Klient,
Dankie vir u keuse om `n Taurus handelsmerk
produk te koop, Danksy die tegnologie, ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is U verseker van `n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
1.
2.
3.
4.
5.
6.
1. Parte beskrywing
1. Afstandbeheer
2. Beheerpaneel
3. LED vertoning
4. Voorste behuising
5. Lug uitlaat
6. Basis
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die
instruksies deeglik en bewaar

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of
elektriese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word
2.1.5. Plaas toestel op stabiele area en weg van
water 2.1.6. `n Brand mag onstaan as die toestel
bedek word.
2.1.7. Moenie vlambare material naby toestel plaas
nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie.
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning 2.2.11. Heg die toestel aan op die stroomto-
evoer met 'n oortekking wat ten minste 10 ampère
behels.
2.1.12. die toestel prop moet in die hoof prop pas
en Moenie die prop verander
2.1.13. As 'n multi prop gebruik word, moet die
graderings noukeurig nagegaan word, aangesien
die stroom wat deur verskeie toestelle gebruik word
maklik die aanslag van die multiplug kan oorskry
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Check the state of the power cord. Damaged
or tangled cables increase the risk of electric shock.
2.1.21. The appliance is not suitable for outdoor use.
2.1.22. Power cord should be regularly examined
for signs of damage, and if the cord is damaged, the
appli- ance must not be used.
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver-
mindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido