Taurus 973922 Manual De Instrucciones página 18

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Kookwenke:
1. Met groter hoeveelhede kos mag die gaarmaaktyd
net 'n klein toename vereis. Met kleiner hoeveelhede
kos kan die kooktyd net 'n klein verlaging vereis.
2. Skud kleiner kos halfpad deur die gaarmaaktyd
omdat dit die eindresultaat verbeter, en kan help om
oneweredig gebraaide kosse te voorkom.
3. Voeg olie by vars aartappels / skyfies vir 'n bros
resultaat. Braai die aartappels / skyfies binne 'n paar
minute nadt die olie by gevoeg is.
4. Wanneer jy olie by enige kos voeg, voeg altyd die
olie by voordat jy die kos by die mandjie voeg. Om dit
te doen, sit die kos in 'n bak of soortgelyke houer,
voeg dan die olie by, roer die kos sodat dit eweredig
bedek is en voeg dan die kos in die mandjie.
5. Wees versigtig wanneer jy kos met 'n hoë vetin-
houd soos wors kook, aangesien dit geneig is om
vetterig te wees. Hierdie soort kosse kan 'n aansien-
like hoeveelheid rook produseer, veral wanneer dit
by hoë temperature gekook word. Dit sal nie die
lugbraaier beskadig of die finale kookresultaat van
die kos beïnvloed nie.
6. Peuselhappies wat in die oond gekook kan word,
kan in die lugbraaier gaargemaak word.
7. Wanneer jy bak, gebruik 'n bakpan of oondbak wat
in die mandjie geplaas word.
8. Berging
8.1. Voor berging, maak seker dat die warmlugbraai-
er koel is, skoon en droog. Moet nooit die warmlug-
braaier bêre wanneer dit nog nat is nie.
Probleemgids
PROBLEEM
Die lug braaier werk nie.
Kos nie heeltemal gaar nie.
Die bestanddele word oneweredig
in die lugbraaier gebraai.
Gebraaide versnaperinge is
nie bros wanneer dit uit die lug
braaier kom nie.
8.2. Moet nooit die koord styf om die warm lugbraai-
er draai nie. Draai dit los om om skade te voorkom.
Bêre in 'n koel, droë plek.
9. Spesifikasies
Produkkode: 973922
Invoer: 220-240V ~ 50/60Hz
Uitset: 1450-1750W
Totale kapasiteit: 9 Liters
Werkvermoë: 2 x 4.5 Liters
10. Herwinning
10.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, bat-
terye, verpakking en die handleiding moet nie met
algemene huishoudelike afval gemeng word nie. Vir
behoorlike herwinning, neem hierdie produkte na
u naaste kantoor vir Creative Housewares, waar dit
gratis aanvaar word vir herwinning.
10.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoude-
like vullisdiens vir nadere besonderhede oor u
naaste aangewese versamelingspunt. Korrekte
produkverwydering bespaar hulpbronne en voorkom
negatiewe gevolge vir menslike gesondheid en die
omgewing.
MOONTLIKE REDE
Die toestel is nie by die krag ingeprop nie.
Jy het nie die tyd gestel nie.
Die hoeveelheid bestanddele in die
braaimandjie is te veel.
Die ingestelde temperatuur is te laag.
Die voorbereidingstyd is te kort.
Sekere soorte bestanddele moet halfpad
deur die voorbereidings tyd geskud word.
Jy gebruik 'n soort versnapering wat be-
doel is om in 'n tradisionele diep braaier
voorberei moet word.
OPLOSSING
Konnekteer aan die muurprop.
Draai die tydskakelaar na die vereiste
voorbereidings tyd om die toestel aan
te skakel.
Gooi kleiner hoeveelhede bestandele in
die braaimandjie. Kleiner porsies word
meer eweredig gebraai.
Draai die temperatuur beheerknop na
die vereiste temperatuur instelling (sien
afdeling 'Instellings').
Draai die tyd knop na die vereiste voor-
bereidingstyd (sien afdeling 'Instellings').
Bestanddele wat bo-op of oor mekaar lê
(bv. patat) moet halfpad deur die voor-
bereidingstyd geskud word (sien afdeling
'Instellings').
Gebruik oond peuselhappies of smeer
bietjie olie liggies op die peuselhappies
vir 'n kraak varser resultaat.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido