Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.1.18. Moenie die krag kabel knip of kreukel nie.
2.1.19. Moenie toelaat dat die krag koord hang of die
warm oppervlaktes van die toestel teëkom nie.
2.1.20. Gaan die toestand van die krag kabel na.
Beskadigde of verstrengelde kabels verhoog die risiko
van elektriese skok.
2.1.21. Die toestel is nie geskik vir buite gebruik nie.
2.1.22. Krag koord moet gereeld ondersoek word vir
tekens van skade, en as die koord beskadig is, moet die
toestel nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie met nat hande aan die prop raak nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. WAARSKUWING: Moenie die toestel sonder
toesig laat tydens gebruik nie, want daar is 'n risiko van
'n ongeluk.
2.2.2. Moenie aan die verhitte dele van die toestel raak
nie, aangesien dit ernstige brandwonde kan veroorsaak.
2.2.3. Hierdie toestel is slegs vir huishoudelike gebruik,
nie vir industriële of professionele gebruik nie. Dit is nie
bedoel om deur gaste in gasvryheidsomgewings soos
bed-en-ontbyt, hotelle, motelle en ander tipe woon
omgewings gebruik te word nie, selfs in plaashuise,
areas van die kombuispersoneel in winkels, kantore en
ander werksomgewings.
2.2.4. Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur
persone (insluitend kinders) met verminderde fisiese,
sensoriese of verstandelike vermoëns, of 'n gebrek aan
ervaring en kennis nie, tensy hulle toesig of instruksies
oor die gebruik van die toestel gegee is deur 'n persoon
wat verantwoordelik is vir hul veiligheid. .
2.2.5. Hierdie toestel is nie 'n speelding nie. Kinders
moet onder toesig wees om te verseker dat hulle nie
met die toestel speel nie.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Rol die toestel se krag kabel volledig uit voor elke
gebruik.
2.3.2. Moenie die toestel gebruik as die onderdele of
bykomstighede nie behoorlik aangebring is nie.
2.3.3. Moenie die toestel gebruik wanneer dit leeg is
nie.
2.3.4. Moenie die toestel omdraai terwyl dit in gebruik
is of aan die hoof kragtoevoer gekoppel is nie.
2.3.5. Ontkoppel die toestel van die hoof kragtoevoer
wanneer dit nie gebruik word nie en voordat enige
skoon maaktaak onderneem word.
2.3.6. Hierdie toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.7. Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie.
2.3.8. Moet nooit die toestel sonder toesig laat
997150_IM.indd 3
wanneer dit gebruik word nie en hou buite bereik van
kinders.
2.3.9. Indien die toestel om een of ander rede aan die
brand sou slaan, ontkoppel die toestel van die
hoofkragtoevoer en MOENIE WATER GEBRUIK OM DIE
VUUR TE BLUS NIE.
2.4. Diens:
2.4.1. Maak seker dat die toestel slegs deur toepaslik
gekwalifiseerde tegnikus gediens word, en dat slegs
oorspronklike onderdele of bykomstighede gebruik
word om bestaande onderdele te vervang/
bykomstighede.
2.4.2. As die krag koord beskadig is, moet die
vervaardiger of sy diensagent of 'n soortgelyke
gekwalifiseerde persoon dit vervang om 'n gevaar te
vermy.
2.4.3. Enige misbruik of versuim om die gebruiks
instruksies te volg maak die waarborg en die
vervaardiger se aanspreeklikheid nietig.
3. Gebruiksaanwysings
3.1. Voor eerste gebruik:
3.1.1. Tydens vervoer moet die skuinshoek van die kas
nie meer as 45°C wees nie. Moenie die ys maker
onderstebo draai nie. Aangesien dit die kompressor en
verseëlde stelsel kan beskadig.
3.1.2. Verwyder alle verpakkings materiaal en gaan jou
ys maker noukeurig na om te verseker dat dit in goeie
toestand is en dat daar geen skade aan die ys maker of
krag koord en prop is nie.
3.1.3. Die ys maker moet horisontaal op 'n gelykke
oppervlak geplaas word. Om behoorlike ventilasie vir
jou ys maker te verseker, laat 150 mm spasie aan die
bokant, agter en aan elke kant toe. Moenie die ys
maker naby 'n oond, verkoeler of enige ander hittebron
installeer nie.
3.1.4. Voordat jy die ys maker vir die eerste keer
gebruik, wag asseblief 2 uur nadat jy dit geplaas het,
en hou die deur oop vir ten minste 2 uur.
3.1.5. Maak seker dat die spanning wat op die ysmaker
aangedui word, ooreenstem met die spanning in jou
huis.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Maak die deksel oop, verwyder die ysmandjie en
gooi water in die tenk. Hou watervlak onder die
maksimum vlakmerk.
3.2.2. Konnekteer die prop in die muursok, die
temperatuur sal XX°C wys.
2018/01/15 11:14:02 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido