Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

goeie toestand is en dat daar geen beskadiging aan die
ysmaker se koord en prop is nie.
3.1.3. Die ysmaker moet horisontaal op 'n gelyk
oppervlakte geplaas word . Om behoorlike ventilasie te
verseker laat 150mm ruimte toe aan die bokant, beide
kante en agter die toestel. Moenie die ysmaker naby 'n
oond, uitstraler of enige ander bron van hitte installeer
nie.
3.1.4. Voordat jy die ysmaker vir die eerste keer
gebruik, wag assblief vir 2 ure nadat dit in posisie
geplaas is, en hou die voorste deksel oop vir 2 uur.
3.1.5. Maak seker dat die netspanning op die ysmaker
ooreenstem met die hooftoevoer in jou huis.

3.2. Gebruik en versoging:

Werking van die beheerpaneel
ICE FULL
ICE
ON/OFF
AAN/AF:Druk dit om eenheid aan of af te skakel.
VOEG WATER BY: Hierdie liggie sal aanskakel met
'n lang "DI" geluid. Jy sal moet water byvoeg en
druk die "STOP" en dan die "START" knoppie om
die ysmaker weer aan te skakel.
YS VOL: Hierdie liggie sal aanskakel met 'n "DI DI"
geluid as die ysmaker die maksimum kapasiteit
van die ysmaker se stoorkabinet bereik het. Druk
die "AAN/AF" knoppie om die ysmaker weer aan te
skakel nadat party van die ys weggeneem is.
3.3. Werkingsinstruksies:
Stap 1: Maak die deksel oop en en vul die tenk met water.
Let wel:Maak seker dat die watervlak in die tenk nie oor die die
ys versameling bord is nie.
Stap 2: Koppel die krag aan.
Stap 3: Druk die Aan/Af knoppie om die eenheid aan te skakel.
Die ysmaker begin dan werk.
Let wel: Vir die eerste drie siklusse sal die ysblokkies klein en
oneweredig in vorm wees.
Stap 4: As die wysliggie VOEG WATER BY rooi is en maak 'n
"DI" geluid, haal die mandjie dan uit en voeg water by soos
in stap 1, en dan druk jy Aan/AF om die ysmaker weer aan te
skakel.
997150_IM.indd 7
Let wel: As geen water opgepomp word na die bak oor twee
siklusse nie, maar die water in die tenk is genoeg, beweeg die
eenheid 'n bietjie na vore, verwyder dan die silikon prop en
laat 'n paar druppels water uitloop.
Stap 5: As die wysliggie rooi is en YS VOL aandui met 'n "DI
DI" geluid, haal die ys uit met die grafie.Let wel: As die ysbak
vol ys is, verwyder die ys dadelik . Moenie dat die ysbak
oorvol word nie.
Stap 6: Druk die Aan/Af knoppie om die masjien af te skakel.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Laat toe dat die toestel af koel.
3.3.2. Verwyder die prop van die hoofleiding kragto-
evoer.
3.3.3. Maak die toestel skoon soos in die skoonmaak
:
artikel beskryf is.
4. Skoonmaak en sorg
Maak die binne voering, die ysbak watertenk en die
ADD WATER
verdamper gereëld skoon. Wanneer jy skoonmaak,
ontkoppel die eenheid en verwyder die ysblokkies.
Gebruik 'n verdunde oplossing van asyn en water om
die binne- en buitekant van die ysmaker mee skoon
te maak. Die ysmaker moet ook nie met chemikalieë
of verdunde middels soos sure, petrol of olie gesproei
word nie. Was deeglik voor die ys gemaak word.
•Hou die ventilasie opening in die eenheid en dié in die
ingboude struktuur oop van enige blokkasie.Moenie
meganiese of enige ander voorwerpe gebruik om die
ontvriesing proses te probeer aanhelp anders as die
wat deur die vervaardiger aanbeveel word nie.
•As die ysmaker nie vir 'n lang tyd nie gebruik is nie,
mag die waterpomp dalk nie genoeg water pomp nie
as gevolg van 'n lugblok en die onvoldoende water
wysliggie sal dan aangaan. Om dit reg te stel, druk die
"Begin" knoppie weer en die ysmaker sal weer soos
normaal
begin werk.
•Om die skoonheid van die ysblokkies te verseker
moet die water in die watertenk elke 24 uur vervang
word.
•As die kompressor vir enige rede soos 'n water tekort
of té veel water gaan staan, sluit die krag af . Moenie
dit dadelik weer aanskakel nie, wag vir 3 minute en
skakel die ysmaker weer aan.
•Gebruik altyd vars water voordat die ysmaker ys
begin produseer net na die eerste installasie of nadat
dit vir 'n lang tyd nie gebruik is nie.
2018/01/15 11:14:02 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido