Taurus 997150A Manual De Instrucciones página 8

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.2.3. Plaas die ysmandjie in en maak die deksel toe.
3.2.4. Druk "AAN/AF"-knoppie op die beheerpaneel om
die ysmaak siklus te begin. Die skerm dui 'n eindtyd
aftelklok aan.
3.2.5. Kies die ysblokkie grootte deur die "L" (groot) of
"S" (klein) knoppie te druk. As die kamer temperatuur
laer as 15°C is, word dit aanbeveel om klein ysblokkies
te kies om te verhoed dat die ys aan mekaar vassit.
3.2.6. Die ysmaak siklus duur ongeveer 6 tot 13
minute, afhangend van die keuse van ysblokkie grootte
en die kamer temperatuur. Die aanbevole kamer
temperatuur is 10°C tot 40°C.
3.2.7. As die waterpomp nie water kan inspuit nie, sal
die ysmaker outomaties stop, en die "VOEG WATER
BY"-aanwyser sal aan wees.
3.2.8. Wanneer die "VOEG WATER BY"-aanwyser
aanskakel, druk die "AAN/AF"-knoppie. Maak die deksel
oop en vul die watertenk tot by die maksimum punt met
water. Druk dan weer die "AAN/AF"-knoppie om die
masjien aan te skakel. Laat die koelmiddel vloeistof
binne-in die kompressor ten minste 3 minute toe om te
sak voordat dit weer begin word.
3.2.9. Die ys maker stop wanneer die ys mandjie vol is
en die "YS VOL"-aanwyser sal aan wees. Waarskuwing:
Direkte sonlig of sonlig weerkaatsing kan infrarooi
sensor wanfunksie veroorsaak. As die eenheid nie stop
nie, skuif dan die eenheid waar daar geen sonlig is nie.
3.2.10. Verander water in die reservoir elke 24 uur vir
higiëniese doeleindes. As die eenheid nie gebruik word
nie, dreineer al die water en maak die tenk droog.
3.3. Outomatiese skoonmaak
3.3.1. Wanneer die masjien in bystand modus is, druk
die "CLEAN"-knoppie. Jy sal dan 30 op die skerm sien,
wat beteken 30 minute vir skoonmaak. Na 30 minute
sal die masjien weer op bystand modus wees.
3.3.2. As jy die skoonmaak proses wil stop, druk die
"CLEAN" of die "AAN/AF"-knoppie. Tydens die
skoonmaak kan hulpgereedskap, soos neutrale of
voedsel higiëniese-skoonmakers, gebruik word.
3.4. Tyd
3.4.1. Tyd instellings reeks: 1-24 uur. Die default timer
is 1 uur.
3.4.2. Tyd afskakeling: die masjien kan gestel word om
af te skakel tydens die ysmaak proses.
3.4.3. Tyd aanskakeling: Wanneer die masjien in
bystand modus is, kan 'n begin tyd gestel word.
3.4.4. Hoe om die tydin te stel.
3.4.4.1. Druk die "TIMER" op die bedieningspaneel, dit
sal 01H wys vir die default tyds berekening, en die "H"
sal flikker. Pas dan die tydsberekening aan deur die "L"
997150_IM.indd 4
te druk om 01H te verhoog of "S" vir afname, gebaseer
op jou behoeftes.
3.4.4.2. Na 5 sekondes sal die "H" ophou flikker en die
lig sal aanskakel, dit beteken die instelling is voltooi.
3.4.4.3. Die "xxH" in die skerm dui aan dat die masjien
tans 'n tyds berekening funksie het. Nadat die aftelling op
nul is, sal die masjien na die program gaan wat jy nodig
het.
3.4.5. Hoe om die tydte kanselleer.
3.4.5.1. As die masjien met tyd ingestel is (xxH op die
skerm), druk "TIMER", en die "H" sal op die skerm
flikker, druk weer "TIMER". Die tydteller sal gekanselleer
word. Jy kan ook die "AAN/AF"-knoppie druk
kanselleer.
4. Herwinning
4.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding moet nie met algemene
huishoudelike afval gemeng word nie. Vir behoorlike
herwinning, neem hierdie produkte na u naaste kantoor
vir Creative Housewares, waar dit gratis aanvaar word vir
herwinning.
4.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike
vullisdiens vir nadere besonderhede oor u naaste
aangewese versamelingspunt. Korrekte
produkverwydering bespaar hulpbronne en voorkom
negatiewe gevolge vir menslike gesondheid en die
omgewing.
om tyd te
2018/01/15 11:14:02 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido