Taurus 997150A Manual De Instrucciones página 6

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

AFRIKAANS HANDLEIDING
Geagte Klient
Baie dankie vir U keuse om `n Mellerware
handelsmerk produk te koop. Danksy die tegnologie,
ontwerp en weking en die feit dat dit voldoen aan die
strengste gehalte standaarde, is U verseker van `n
volle bevredigende gebruik en lang produklewe
.
1. Parts description
1. Ys lepel
2. Ys vol sensor
3. Ys mandjie
4. Bo deksel met venster
5. Lug opening
6. Water drein prop
7. Maximim water vlak
A. Tyd funksie: stel die tyd om aab of afte skakel.
B. Outomatiese skoon maak funksie: die funksie is
effektief wanneer die masjien in bystand is, en die
skoonmaaktyd is 30 minute.
C. Aan/Af knoppie: aan en af om ys te maak.
D. Groot ysknoppie: verleng die tyd.
E. Klein ysknoppie: vermindering van tyd.
F. Ys vol indikasie: Indikasie wanneer die ys vol is.
G. Vertoon van temperatuur en tyd: Dui die temperatuur
aan wanneer op bystand, aftellin in ure, outomatiese
skoonmaak aftel minute en maak aftelling in sekondes
wanneer in werking.
H. Dehidrasie-instruksies: herinnering om water by te
voeg.
997150_IM.indd 2
2. Veiligheidsadvies en waarskuwings!
Lees hierdie instruksies noukeurig deur voordat u die
toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige verwysing.
Versuim om hierdie instruksies te volg en na te kom,
kan tot 'n ongeluk lei. Maak al die dele van die produk
skoon wat met voedsel in aanraking sal wees, soos
aangedui in die skoonmaak afdeling, voor gebruik.
2.1. Gebruik of werksomgewing:
2.1.1. Hou die werkarea skoon en goed verlig.
Deurmekaar en donker areas veroorsaak ongelukke .
2.1.2. Gebruik die toestel in 'n goed geventileerde area.
2.1.3. Moenie die toestel op warm oppervlaktes, soos
kookplate, gasbranders, oonde of soortgelyke items
plaas nie.
2.1.4. Hou kinders en omstanders weg wanneer hierdie
toestel gebruik word.
2.1.5. Plaas die toestel op 'n horisontale, plat, stabiele
oppervlak wat geskik is om hoë temperature te
weerstaan en weg van ander hittebronne en kontak met
water.
2.1.6. Hou die toestel weg van vlambare materiaal
soos tekstiele, gordyne, karton of papier, ens.
2.1.7. Moenie vlambare materiaal naby die toestel
plaas nie.
2.1.8. Moenie die toestel saam met 'n
programmeerder, tydhouer of ander toestel gebruik wat
dit outomaties aanskakel nie.
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die kabel of prop
beskadig is nie.
2.1.10. Maak seker dat die spanning wat op die
graderingetiket aangedui word, ooreenstem met die
kragtoevoerspanning voordat die toestel ingeprop word.
2.2.11. Koppel die toestel aan die hoofkragtoevoer met
'n aardsok wat 'n minimum van 10 ampère weerstaan.
2.1.12. Die toestel se prop moet behoorlik in die krag
toevoer prop pas. Moenie die prop verander nie.
2.1.13. As 'n multiprop gebruik word, gaan die
graderings noukeurig na, aangesien die stroom wat
deur verskeie toestelle gebruik word maklik die
gradering van die multiprop kan oorskry.
2.1.14. Indien enige van die toestel omhulsels breek,
ontkoppel die toestel onmiddellik van die hoof krag
toevoer om die moontlikheid van 'n elektriese skok te
voorkom.
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het of as daar sigbare tekens van skade is nie.
2.1.16. Moenie die krag koord forseer nie. Moet nooit
die krag koord gebruik om die toestel op te lig, te dra of
afte skakel nie.
2.1.17. Moenie die krag kabel om die toestel draai nie.
2018/01/15 11:14:01 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido