Taurus 997150 Manual De Instrucciones página 6

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

AFRIKAANS HANDLEIDING
Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Taurus handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van 'n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.
1. Parts description
1.
Silikon stopprop
2.
Watertenk
3.
Kompressor
4.
Prop en kragkoord
5.
Voorste deksel
6.
Kykvenster
7.
Agterste voor bedekking
8.
Beheerpaneel
9.
Verdamping
10. Evaporation
11.
Ysgraaf
12.
Ysmandjie
2. Viligheid raad en waarskuwings:
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word om
te verhoed dat `n ongeluk plaasvind.Maak alle parte
skoon voor gebruik.
Lees die handleiding deeglik en stoor vir verdure
gebruik
2.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.2 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese
brander of qn warm oond plaas nie.
2.3. Plaas toestel op `n stabiele area .
2.4. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
997150_IM.indd 6
r
2.5. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.6. die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander.
2.7. Die toestel mag nie buite gestoor word nie
2.8. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel
is nie.
2.9. . Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade of lek
2.10. Moenie die toestel gebruik met klam hande of
sonder skoene
2.11 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op
te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.12. Maak seker die koord is nie verstrengel nie
2.13. Gaan altyd die koord se kondisie na want dit kan
na `n elektriese skok lei indien beskadig
2.14. Moenie die muurprop met nat hande hanteer nie.
2.15. Die kabel moet ten volle ontwikkel word voor
gebruik.
2.16 Moenie die toestel gebruik sonder water nie.
2.17. Moenie die toestel gebruik as die aan/af skakelaar
nie werk nie.
2.18. Moenie die toestel skuif terwyl in gebruik.
2.19. Ontkoppel van muurprop voor die toestel
skoongemaak word
2.20. Neem die MAX en MIN vlakke in ag
2.21. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.
Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise
Die toestel is nie `n speelding and kinders moet altyd
toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel
2.22. Gebruik net water in die toestel.
2.23. Mineraal water word aanbeveel.
2.24Moenie die teostel gekoppel los wanneer nie in
gebruik dit saar krag en energie.
3. Instruksies vir gebruik.
3.1. Voordat jy jou ysmaker vir die eerste keer
gebruik:
3.1.1. Met die vervoer van die ysmaker , moet die hoek
waarop die ysmaker cabinet staan nie meer wees as
45° nie. Moenie die toestel onderstebo hou nie. Dit sal
die kompressor en geseëlde stelsels beskadig
3.1.2. Verwyder alle verpakkingsmateriaal versigtig en
gaan jou ysmaker deeglik na om te verseker dat dit in
2018/01/15 11:14:02 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido