Taurus 997150 Manual De Instrucciones página 8

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

5. Anomolies en herstel
5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegmniese
sentrum as toestel beskadig is of probleme ontstaan
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg
6. Probleemoplossing:
6.1. Let op dat as 'n kragonderbreking gebeur oor die
ontkoppeling van die koord,of die Af knoppie is per
ongeluk gedruk, sal klein stukkies ys gevorm word en
sal dat die outomatiese ysgrafie vassit. Sou dit gebeur,
verwyder die klein stukkies ys en baie liggies druk die
grafie na die agterkant van die kabinet en verwyder ys
stukkies en begin weer
6.2. Sit die ysmaker aan deur eers Stop en dan Begin
te druk.As die ysgrafie nie die ys na die ysversamelaar
stoot nie, en daar is ysdruppels op die verdamper
gevorm,en die M-liggie is aan, kontroleer of die
warerbak horisontaal gebalanseer is. As dit nie is nie,
druk die ysgrafie liggies met jou vinger.Dan herskakel
jy die ysmaker weer aan.
WAARSKUWING
As die kragkoord beskadig is,moet dit deur die ver-
vaardiger , 'n gemagtigde diensagent of 'n soortgelyke
gekwalifiseerde persoon vervang word om gevaar te
vermy.
Vul slegs met drinkwater.
Dit is normaal dat die kompressor en kondensor
oppervlaktes om temperature tussen 700C en 900C
bereik en omliggende areas kan baie warm word.As
gevolg van kitsbevriesing mag ysblokkies "bewolk"
vertoon. Dit is die lug wat in die water vasgevang is en
sal nie die smaak of gehalte beïnvloed nie.
Die toestel is nie vir gebruik vir persone (insluitende
kinders) met verminderde fisiese , sensories of
verstandelike vermoëns of geen ervaring en kennis van
die toestel tensy hulle deur 'n verantwoordelike persoon
daarin onderrig is en hulle die gevare besef nie.Kinders
mag nie met die toestel speel nie. Moet dit ook nie in
water dompel nie.
Korrekte verwydering van hierdie produk
Hierdie simbool beteken dat hierdie produk nie van
ontslae geraak mag word saam met huishoudelike afval
nie.Om moontlike skade aan die omgewing of menslike
gesondheid, van onbeheerde afval verwydering te
vermy, herwin dit op 'n verantwoordelike wyse om die
haalbare hergebruik van hulpbronne te bevorder.
997150_IM.indd 8
2018/01/15 11:14:02 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido