4.3. Stoor:
4.3.1. Alle parte insluitende bykomstighede word
gestoor Op die laai staander soos hieronder geïl-
lustreer. Verwyder die battery altyd uit die stofsuier
terwyl dit gestoor word.
4.3.2. Stoor in 'n koel droë plek. Moenie in direkte
sonlig plaas nie.
5. Anomalies en herstel:
5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese
sentrum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As konneksie na die muurprop beskadig is,
moet die toestel vervang word volgens waarborg