Gebruik En Sorg - Taurus 908120A Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

Geagte Kliente
Baie dankie vir U keuse om `n Taurus handelsmerk produk
te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en werking en die
feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde,
is U verseker van `n volle bevredigende gebruik en lang
produklewe
7
8
1. Parte beskrywing:
1. Boontjie houer deksel
2. Boontjie houer met Max merk
3. Koppie keuse en AAN / AF-knoppie
4. Maatlepel
5. Koffie houer deksel
6. Koffie houer
7. Motor
8. Koord stoor
2. Veiligheidsadvies en waarskuwings!
Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur voordat u die toestel
aanskakel en hou dit vir toekomstige verwysing. Versuim om
hierdie instruksies te volg en op te let kan lei tot 'n ongeluk.
Maak al die dele van die produk skoon wat in aanraking kom
met kos, soos aangedui in die skoonmaakafdeling, voor
gebruik
2.1. Gebruik of werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.Onge-
lukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese
brander of qn warm oond plaas nie..
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word.
2.1.5. Plaas die apparaat op 'n horisontale, plat, stabiele
oppervlak wat geskik is vir die weerstaan van hoë temperature
en weg van ander hittebronne en kontak met water.
2.1.6. Hou die apparaat weg van vlambare materiaal soos
tekstiele, gordyne, karton of papier, ens.
2.1.7. Moet nie vlambare materiaal naby die toestel plaas nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10 Maak seker die spanning soos aangedui op die grader-
ing etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.1.11. Konnekteer die toestel aan op die hoofspanning met
'n oortekking wat 'n minimum van10 ampère.
2.1.12. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie
die prop verander.
1
2
3
4
5
6
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker die
toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beska-
dig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie.
2.1.15 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het
en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op te
tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of toon-
bank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel
nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.22. Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek word vir
tekens van skade, en as die koord beskadig is, moet die
toestel nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik hand-
vatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brandwonde
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4 Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of ken-
nis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet altyd
toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas nie.
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in werk-
ing is of in die muurprop gekoppel is
2.3.5. Moenie die menger met aluminiumfoelie en ander
soortgelyke materiale bedek nie.
2.3.6. Ontkoppel van die kragtoevoer wanneer dit nie gebruik
word nie en voordat u enige skoonmaakwerk doen.
2.3.7. Hierdie toestel moet buite die bereik van kinders gestor
word.
2.3.8. Moenie die toestel bêre as dit nog warm is nie.
2.3.9. Moenie die toestel sonder toesiglaat tydens gebruik
nie en hou dit buite bereik van kind
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel van die
muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET NOOIT WATER
GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido