Taurus 947245 Manual Del Usuario página 7

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

8. KRAG: skakel die waaier aan deur die POWER
knoppie te druk en skakel die waaier af deur die
POWER knoppie weer te druk.
9. SPOED: Jy kan die waaierspoed na die ver-
langde vlak aanpas: Laag (1) Medium (2) Hoog
(3) deur die SPEED knoppie te druk. Die spoed-
stelling word op die LED paneel vertoon (Fig 4).
10. METODE: Deur die MODE knoppie te druk sal
die waaier NORMAAL (NM) NATUURLIK (NT) en
SLAAP (SL) in werking stel.
11. TYDHOUER: Die waaier is toegerus met 'n tyd-
houer wat jou toelaat om sy tyd van werking te
stel van 0.5 uur tot 7.5.
12. Deur die OSC knoppie te druk sal die beweg-
ingsfunksie laat begin of eindig. Hierdie sim-
bool word op die LED paneel veroon(Fig 4).
(Figuur 4)
3.4 : Na gebruik:
3.4.1. Laat waaierlem toe om heeltemal te stop.
3.4.2. ontkoppel die toestel van die kragtoevoer.
3.4.3. Maak die apparaat skoon soos beskryf in die
skoonmaakafdeling.
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte-
mal aftekoel.
4.2. Maak die buitekant van die toestel skoon met
'n klam lap met 'n paar druppels opwasmiddel en
droog dan. VERSIGTIG! Moet nie elektriese dele van
die toestel in enige vloeistof dompel nie.
4.3. Moet nie oplosmiddels, of produkte met 'n suur
gebruik nie
Of basis pH soos bleikmiddel, of skuurprodukte, vir
die skoonmaak van die apparaat.
4.4. Moet nooit die apparaat in water of enige ander
vloeistof onderdompel of onder vloeibare water plaas
nie.
5. Anomlies en herstel
5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese
diens sentrum as die toestel beskadig is of probleme
onstaan
5.2. As konneksie na die muurprop beskadig is,
moet die toestel vervang of herstel word volgens
waarborg

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido