Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Taurus 947245 Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor
gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle parte skoon wat met kos in aanrak-
ing kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Hoe om waaier aanmekaar te heg:
4. Kliek die twee dele van die basis saam en be-
vestig met 3 skroewe wat verskaf is met 'n
skroewedraaier.
5. Plaas die kragkoord deur die middel opening
van die basis na die bymekaar kliek van die
twee dele saam (die agterste stuk is die een met
die kragkoord se veiligheidskanaal).
6. Plaas die Toring waaier op die basis. Maak dit
stewig vas met die 3 lang skroewe deur middel
van 'n skroewedraaier (Fig 1).
(Figuur 1)
3.2. Afstandbeheer
3. Sit 'n battery in (nie ingesluit nie).
4. Al die funksies wat met die beheerafstand ge-
doen word werk identies soos die handleiding
kontroles (Fig 2).
(Figuur 2)
3.4. Gebruik en sorg:
Die waaier mag in werking gestel word per hand
met die kontroles op die waaier self (Fig 3) of deur
jou beheerafstand (Fig 2).
(Figuur 3)
7. Plaas die waaier op 'n stewige plat oppervlakte.
Plaas die prop in 'n 230V-AC muursok.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido