Taurus 948700 Manual De Instrucciones página 11

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.4. Gebruik van stofsuier:
3.4.1 Samestelling van stof suier:
1. Verwyader die skroef uit handvatsel soos in
illustrasie.
2. Sit die handvatsel in die hoof liggaam en verwyder
stof houer.
3. Maak die skroef vas
4. Plaas die stof houer terug op toestel en clip in plek
5. Heg die handvatsel pyp end in die inlaat pyp en
draai kloksgewys. Gaan na die ander kant van die
toestel en maak die deksel oop en druk die handvat-
sel in die opening
6. Hak die een kant van die troeteldier borsel in en
dan die anderkant soos aangedui.
7. Heg eers die onderkant dand die bokant soos
aangedui.
8. Heg die gleuf borsel aan die kant van die toestel
soos aangedui.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido