2.1.24. Die koord moenie oor die kant van die tafel
of toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak
nie.
2.1.25. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.26. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.27. Die toestel mag nie gebruik word as die
koord beskadig is nie.
2.1.28. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver-
mindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die par te
of bykomstighede nie behoorlik pas.
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soor tgelyke materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte
3. Instruksies vir gebruik
3.1.Voor gebruik
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor gebruik maak seker die filters en stof-
houer is in plek.
3.1.3. Maak seker die pyp is in posisie.
3.1.4. Ontwikkel die krag koord heeltemal
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Stofsuig van materiale:
3.2.1.1. Maak seker die mikro filter is skoon en op
die stofhouer geinstalleer.
3.2.1.2. Die stof houer moet in plek wees.
3.2.1.3. Maak seker daar is geen blokasies nie.
3.2.1.4. Maak seker die pyp is stewig gekonnekteer
3.2.1.5. Sit die toestel aan en begin suig.
3.2.1.6. Na gebruik skakel af en ontkoppel van
muurprop.
3.3. Blokasies:
3.3.1. Gaan die volgende na vir blokasies:
3.3.1.1. Gaan die vloer instrument na vir blokasies.
3.3.1.2. Ontkopel die vloer instrument van pyp en
gaan na.
3.3.1.3 Gaan die pyp handvatsel na.
3.3.1.4 Verwyder stof houer en gaan die inlaat na.
3.3.1.5 As daar steeds 1n blokasie is neem na die
naaste diens agent