2. Hou oor die blik en maak oop van onder wat sal
toelaat dat alle stof in die blik val.
3. Maak die stof houer toe en plaas terug op die
toestel tot dit in plek hak
4. Skoonmaak
4.1.1 Skoonmaak van filter:
1. Trek die handvatsel sleutel om oop te maak en
haal die filter uit.
2. Verwyder filter van die filter houer.
3. Was die filter onder lopende water(40°C max)
4. Was die filter houer onder lopende water (40°C
max).
5. Laat toe om droog te word voor dit terug in die
teostel geplaas word.