Anomalies En Herstel - Taurus ARCTIC Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

telgoedwasser skoon te maak nie.
5. Hoe om kalk te hanteer:
5.1. Vir die toestel om reg te werk, moet dit vry gehou word
van kalk- of magnesium wat veroorsaak word deur die
gebruik van harde water.
5.2. Om hierdie soort probleem te voorkom, beveel ons die
gebruik van water met lae kalk- of magnesium mineral-
isasie aan.
5.3. As dit egter nie moontlik is om die soort water wat
hierbo aanbeveel word te gebruik nie, moet jy die kalk wat
opbou van tyd tot tyd van die toestel verwyder:
5.4. Elke 6 weke as die water "Baie hard" is
5.5. Elke 12 weke as die water "hard" is
5.6. 'n Spesifieke anti-kalkskaal produk moet op hierdie
soort produk gebruik word.
5.7. Tuisgemaakte oplossings word nie aanbeveel in die
ontkalking van hierdie toestel nie, soos die gebruik van
asyn.

6. Anomalies en herstel:

6.1. Neem die toestel na 'n gemagtigde tegniese onder-
steunings dienssentrum indien die produk beskadig is of
ander probleme opduik. Moenie probeer om die toestel self
uitmekaar te haal of te herstel nie, aangesien dit gevaarlik
kan wees.
6.2. In die geval van onklaar raking, skakel die kliëntediens
telefoonnommer wat in die waarborgblad aangedui word.
Moenie probeer om die toestel self uitmekaar te haal of te
herstel nie, aangesien dit gevaarlik kan wees.
7. Herwinning:
7.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding, moet nie met algemene
huishoudelike afval gemeng word nie. Vir behoorlike
herwinning, neem asseblief hierdie produkte na jou naaste
Creative Housewares-kantoor waar dit gratis vir herwin-
ning aanvaar sal word.
7.2. Alternatiewelik, kontak asseblief jou plaaslike ower-
heid of huishoudelike afval verwyderings diens vir verdere
besonderhede van jou naaste aangewese versamelpunt.
Korrekte produk wegdoening spaar hulpbronne en
voorkom negatiewe uitwerking op menslike gesondheid
en die omgewing.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

958513

Tabla de contenido