Voor Gebruik; Gebruik En Sorg - Taurus 912800 Manual Del Usario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek
is of aan vlambare material raak, insluitende gordyne
as dit in werking is.
2.1.7. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie.
2.1.8. Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.9. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning.
2.2.10. Prop in elektriese uitlaat.
2.1.11. Die toestel prop moet in die hoof prop pas
en moenie die prop verander.
2.1.12. Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gradering
van die multi prop.
2.1.13. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie.
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.15. Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.16. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.17. Moenie die koord plooi nie.
2.1.18. Die koord Moenie oor die kant van die tafel
of toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak
nie.
2.1.19. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.20. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.21. Moenie die prop met nat hande hanteer nie
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermin- dered fisiese verstandelike vermoens of
gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding
gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel.
2.3. Use and care:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die par te
of bykomstighede nie behoorlik pas.
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soor tgelyke materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toe- gevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verqyder die toestel se beskermende laag.
(indien toepaslik)
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle par te skoon wat met kos in aanrak-
ing kom soos voorgeskryf in skoonmaak ar tikel.

3.2. Gebruik en sorg:

3.2.1. Sit blender houer aanmekaar(3):

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido